“Inwoners van Rundu (weer) sonder water”:
Very soon they will start charging us how many containers you filled up at the river. – Victoria Pedro
Which political party has more seats on the Rundu Town Council? – Sydney Narib
The struggle continues. – Tommie Quill
“Amupanda ry fiets”:
Hy moet president word, goeie voorbeeld vir die samelewing. – Hope Venter
Net so! Dan behoort daar minder ongelukke te wees wat deur kansvatters veroorsaak word wat deur rooi ligte ry en ander padvoorskrifte verontagsaam. En ons almal bly fiks en gesond! – Lotti Ahrens Rousseau
You do realise that's an e-bike that gets charged through power for the battery to help paddle right? And it costs similar to a second hand sedan car? – Avondre Karuhumba
Excellent idea. No need for million dollar Mercedes Benz's anymore. Get one for all the ministers and government officials asap. If you want to drive expensive cars, buy it with your own money, not tax payers’ money. – Wynand Maletzky
Great, as daar genoeg veilige fietsry-roetes kan wees, raak ons Nederlands... Smile. – Talita Vermaak
Very innovative. – Christa Theart
Nou kan daar nie op die Western Bypass ook vir fietsryers ‘n ou paadjie gebou word nie? – Angelique De Bruyn Fourie
Nee ou pel, ek wil helikopter. Was al jare by fiets ry, ma’ is mooi. – Vries Theo
Nie soos ons volk op hul telefone bestuur nie. Hoeveel gaan omgery word? Ek sien elke dag hoe sit motoriste op hul fone. En as jy vir hul kyk dan sê hulle so ewe wat ek praat nie op my foon nie ek los ‘n voice mail. Wat is nou die verskil? Jy sit met hom in jou hand. – Linda Wessels Potgieter
“Rehoboth gee Chinese firma die trekpas”:
Maar die pensioenarisse se krag word afgesit van Rehoboth Town Council, dan is hulle maar agterstallig met skamele bedrae. – Felicity Visser
Isit nie dalk 10 000 nie, want hoe de hel laat jy iemand toe om so lank met skuld nog voort te gaan, maar die publiek s’n word met 500 se skuld al beginne knip. – Eu Gene
Sit die krag af. – Corné Bosman

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie