Drie verdrink by Oanob:
Dis tragiese nuus. Sterkte en innige meegevoel aan die families wat hierdeur geraak is. Mag ons Hemelse Vader u vertroos en versterk. – Sharon van Wyk
So jammer om dit hoor. Elke kind moet kan water trap. Moenie in water ingaan sonder ‘n lewensbaadjie nie. – Hester Terblanche Bester
Ag nee, dit is hartseer. So ‘n pragtige oord. – Bets Ingram
Lake Oanob Resorts have very clearly defined boating rules in place. It is up to the individual boat owner and/or boat operator to decide if they will adhere to the rules, or not. – Max Pieper
Ai tog, wat ‘n groot jammerte om so iets te hoor. – Mara Shanjenka
Dis tragies. Mag God die families versterk. – Ronel Goliath

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie