“Land se beste skerpskutters met pyle by skouspel in Nederland”:
Sterkte, hou ons naam hoog en geniet dit. – Willie Hanlie de Villiers
“Hepatitis E nou ook op Rehoboth”:
Met trots gebring deur Swapo. – Dawid Beukes
Hulle dink net aan hulle se salaries per maand. Mense raak rêrig siek. Nie een sal daaraan dink, want hulle bly gerieflik. Die enigste wat hulle sal maak, is om geld te steel. Daar was mos geld vir dit. Ons Government is glad nie ernstig nie. Hulle is die beste om geld te steel en misbruik. – Elly Nekundi
Maar kyk dan net hoe loop die riool straataf. Is dit nou regtig die beste wat Swapo se stadsraad kan regkry? Lyk my hulle is meer bekommerd oor hulle salarispakette en motortoelaes as oor die welsyn van hulle inwoners. Maar nouja, die inwoners het hulle ingestem, so die inwoners moet die gevolge dra. – Johan Beyers
Dat Grootfontein se mense in Blikkiesdorp en Umulunga nog nie siek is nie is loutere genade. – Nita Pretorius
As hulle nie hospitaalfasiliteite in stand kan hou nie hoe op aarde wil hulle epidemies beheer? – Piet Pens Oelofse
Ry julle blink karre. – Stefan Bruwer
“Lorriedrywer met nege lewens”:
So dankbaar dat daar nie klomp mense in hierdie fratsongeluk dood is nie. – Meisie de Sousa Swart
“Jooste konkel nie met WestAir”:
Air Namibia is ‘n mislukking, maar Swapo support is geneig om ander te blameer vir hulle gemors. Privatiseer is die enigste uitweg. Die gemors het nooit plaasgevind voor hierdie korrupte regering oorgeneem het nie. Hou op doekies omdraai. Die regering is sleg, oral is net mislukkings. – Niklaas Dawson
Hy moet net die konsultantstorie los, die redery laat likwideer en die hele topbestuur afdank en dan hulle almal laat ondersoek vir wanbestuur van 'n staatsinstelling . . . Dit is tyd dat mense "accountable" gehou word waarvoor hulle aangestel is. En laat hierdie ondersoeke asseblief met konsekwensies gepaard gaan. Nie net ‘n vingertikkery nie, maar ‘n HELSE LOESING!!!
Vingertikkery plus golden handshake. En ‘n plot in Ludwigsdorp. – Leon Nederlof
Oor hy actually sy werk doen waarvoor hy betaal word moet daar iets "fout" wees. Belaglik. Ander MP's kan gerus sy voorbeeld volg. – Abi Smit
Hoekom nie net Air Namibia privatiseer nie? Dan kan GRN die geld wat hulle elke keer gee om te "red" vir droogtehulp gebruik. – Karen Kamber
Glo hy konkel nie, dis nie in sy aard nie, maar Westair is 'n uitstekende opsie vir oorname van Namib Air. – Gielie Lambrechts
“FlyWestair vlieg driekeer per week na Oranjemund”:
Wow, I'm so happy, at last some great news, you go West Air Aviation. – Miriam Madisia
Can Keetmanshoop also become accessible via flight. I suppose it largely requires relevant governing bodies’ approval and upgrading of the airport, but it would create some jobs in the town and bring a bit more life. It's ridiculous that this has still not been sorted out. – Jay-Jay Brown
Tsumeb is the hub that really needs a flight. – Tobie Engelbrecht
Maybe our so called politicians that love appointing there comrades in positions they cannot manage can learn from the private sector. – Francois Lottering

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie