Kyk na ons regstreekse kitsbulletins om 09:30 en 16:00 (Maandag tot Donderdag) en Vrydagoggende om 09:30.
Dis great om so die Republikein te hoor, ons op vêr plase en het nie regtig radio-opvangs nie, en gaan min in dorp toe om die koerant te koop. So baie dankie daarvoor! – Wilma Opperman Schreuder
24 Januarie was Komplimentedag:
The Namibian Police Force is working really hard at fighting crime. I compliment them. – Kimberly Audrey
Namibia is rocking in soccer. Compliment them. – Glenda Manthe-Grobler
Windhoek – derde duurste stad in Afrika:
Dit is my geboortedorp en vir my jammer dat hy so verander het. Dis nie meer Windhoek nie. Ai!!!!! Ja, dit is 'n Duitse stad hulle vra altyd die duurste! Swakop ook! – W. Botes
Die probleem is net dat ander plekke in die wêreld het die mense wat kan spandeer en dan is die balans tussen koste en inkomste beter. – Hans Mushroom Strydom
I thought the government was going to regulate rental prices! Very sad! – RonMarlize Burkhalter
Ons word leeg gesuig in Whk. – Erika Glück
Swakop en Walvis is ook vrek duur. – Lynette de Scande
Beste rede om NYC toe trek! :-D – Joh-Mari Jacobs
Absoluut, hoe oorleef mens in Whk? – Loretta Hager
En weet ons dit nie... – Petro Drotskie de Villiers
Ja en dis belaglik!!!! Verseker niks om op te roem of trots te wees met soveel mense wat swaar kry nie. Leonia van Zyl
En ons moet net betaal of hou jou mond... As jy nie het word jy 'n statistiek. – Linda Scheepers
Ons word om elke hoek en draai uitgebuit!! – Anita Gous Roux
Wat is die probleem - Geingob en die comrades kan dit tog bekostig? – Coetzee van Zyl
Tog stroom mense Windhoek toe. . . – Borris Erasmus
Shame on you Windhoek. – Joy Salzwedel Bartlett
Harare 4de?? – Tertius Meyer
“Twis oor kapteinskap”:
Niemand sal oompie Hans Diergaardt se skoene vol staan nie. – Willi Saunderson
Wyle Gene Travers, ek hôr skôte daar uit Kakrivier se kant. Dis jaar in en jaar uit dat die vonke spat op die dorp. Haal altyd die voorblad van koerante om verkeerde redes. – Aloisius Kassen
Like is bietjie hectic, maar rêrig, kan daai groot mense nie groot word nie?! – Penelope Hamm
Vermiste kleuters van Epupa gevind:
Dankie Here, hulle is veilig hulle kon myne ook gewees het. U goedheid het geen einde. – Rachid Scott

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie