Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
Regstreekse aankondiging van spelers en beamptes vir die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan:

Just the fact that you will present our country make us proud. Go boys and give us the best you can. Viva Namibia! – Reginald van Wyk

Congrats. All the best on his rugby journey. Proud parents. – Minerva van Rooyen

Congratulation to all players, coaching staff and Namibia Rugby! We as Namibians and rugby supporters wish you all the best for the tournament and believe you will deliver 110% all the time. Thank you to all (including the rest of the players group) for all the hard work the last few months. I believe it is part of development and building a stronger, better Namibian rugby for the future. – Pieter Conradie

Skokstatistiek oor die verkragting van minderjariges:

Dit verskriklik. Wanneer gaan ons regering wakker skrik en die vonnisse aanpas? – Joma Smith

“Reik verder as die sterre”:

Ek’t jou storie gelees en is diep beïndruk. Inclusive education in the Ministry of Education, Arts and Culture laid this firm foundation of no discrimination against you. Great!! Explore the stars. – Leon Husselmann

“Anoeschka skryf boek oor droogte”:

Sy mag maar skryf. So ‘n talentvolle en liewe mens. Sien uit na die boek. – Marlenta Schroer

Nasa vereer dr. Japie van Zyl:

Baie geluk dr. Wens ek kon jou ‘n dorperrib stuur om te braai. – Eben Basson Snr

Jy is ‘n ster en sal altyd ons hero bly. – Mari du Toit

Awesome . . . Namibians wat ons verder vat in tegnologie en wetenskap! – Cynthia du Plessis

Nog ‘n Namibiër om op trots te wees!!! – Stella Hollander

Baie geluk aan Japie met sy Nasa-toekenning! Kaokoland groete! – Elize Coetzee

Merkwaardig, so weet Mars ook waar is Outjo, Korixas en Kamanjab. En nie baie weet eens dat sy pa die Van Zylspas, bo in Kaokoland, gemaak het. – Joubert van Niekerk

Ek het hom oujaar by Windpomp 14 ontmoet. Wat ‘n down-to-earth ou. Ek het baie respek vir hom. – Wessels Lourens Horn

Ongeluk eis ses lewens:

Niemand wil eerste by hulle self begin om hulle road behaviour te verander nie. – Anél Brink

Namibian drivers, we really need to take a good long hard look at ourselves. So, so sad. Prayers go out to everyone affected. – Phil Balhao

Genade. Ons paaie is ‘n slagveld. My innige simpatie aan die families. – EC Olivier

OMW!!! 7 children in 6 days. Lord have mercy. All those innocent lives taken. – Lorita Gerber

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!