“AR wil land uit Windhoek regeer”:
Baie van julle hier wat so sleg kommentaar lewer, het dalk nie eens geregistreer om te gaan stem nie. Maar julle oordeel klaar andere se vermoë om ‘n verandering te bring. Daar mag dalk nie geld wees nie, maar hy wil graag probeer verandering bring. So hou op so negatief spreek. Ons wil ‘n beter land hê, maar breek selfs mekaar af met ons woorde. En julle weet seker ook dat die Bybel sê "soos jy spreek so sal dit wees". Woorde dra krag. – Daphne Böck
En so praat hulle almal, en nog steeds groei die blikkiesdorpe en shanties, en nog steeds sit die kinders onder bome en skoolgaan, en nog steeds ry die "fat cats" nog blinker motors en nog steed praat hulle "bull"! – Willem Hyman
Wel . . . Die president hier op die suidepunt het 'n getal in die miljoene genoem so ‘n rukkie terug. Hierdie is ten minste twee ordes meer haalbaar. Is dit net ek of klink "Regstellende Herposisioneringbeweging" nogal baie soos "Herstigde Nasionale Party", behalwe dat dit oorhel na die ander kant toe? – Izak Burger
It's called political opportunism? – Norman van Rensburg
Ja wragtig wonder ek waar wil hy die geld vandaan kry uit die leeggesuigde op hul knieë belastingbetalers. – Lorett Brittnell
Hy droom van oliebolle in die woestyn. – Stella Hollander
Ek dink Job moet ‘n kans gegee word om homself te bewys. Hy’s jonk en het baie ambisie. Net dalk bewys die man hy het wat nodig is om die stad en miskien in die toekoms die land reg te ruk. – Jerome Beukes
Hy is ten minste beter as die vyand van vooruitgang: Swapo-leiers. – Sakaria Gumede Kandenge
Ons nodig veranderinge. Gee hom ‘n try of iemand anders, other political parties. – Nolloth Yon Shanjengange
I agree with u but it's not yet his turn. He needs some improvement in judging people. He is a good guy but need more experience. – Pieter Ferreira
“Moenie polisie-, weermaglede verfilm nie”:
What does our Constitution say about that? What makes them so special compared to any other walking breathing human, that they may not be filmed? If they are acting professionally and strictly according to due process and the parameters of the law, what do they have to be afraid or upset about? This is starting to sound like militia style autocracy. – Chix Paul Herbst
Where is the Ombudsman when such statements are uttered in Namibia? We live in a free country and as such we have to abide by the Constitutional laws within the country. The Namibian Constitution Article 21 - fundamental freedoms, clearly states all people have the right to freedom of speech and expression, which shall include, freedom of the press and other media! What is this? Martial law?!?!?!?! – Holgar Haka Kotze
The ministry is one big joke. It's their unprofessional and unethical doings that's being recorded. The abuse of their status and uniform should not be seen by the public to not have evidence. I’m sorry Mr Minister. – Vanessa Jankowski-Loubser
When is the year of accountability starting again? – Eben de Klerk
Klink soos 'n dreigement so as ons foto’s of video’s neem, gaan ons doodgeskiet word. My wêreld . . . Ek gaan neem sodra ek sien as hulle hul mag misbruik en lede van die publiek abuse. Dis vir my evidence. In elk geval behoort die phone aan my. – Elmar Mario Beukes
Wat gaan volgende weggevat word? Freedom of speech? – Marika Strydom Albrecht
Moenie die mense skiet nie! Doen arrestasie! – Albert N Mouton
Stem nie saam met die doodskiet gedeelte nie. Persoonlik sal ek ook nie daarvan hou nie, want jy weet nie wat ‘n persoon daarmee sal maak nie, maar as iemand dit doen terwyl ek my werk doen en dit interfere met my werk, dan sal ek nie daarvan hou nie. – Marvin Basson

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie