“Napha steun beplande verbod op jagfoto's”:
The Hunting Outfitters are not in agreement with the ban and you should interview them as well not just get a one sided view from Napha who do not speak for all Hunting Outfitters in Namibia! – Sylvia Janbey
Stem saam met jou, Sylvia – Leon Francois Harmse
Hunting is strictly controlled by the Namibian government, and is both legal and sustainable but yet out of the blue posting of hunting pictures illegal! – Sylvia Janbey
“Sê jou sê: Munisipale tariewe styg skerp”:
Wonder as almal besluit om een maand nie te betaal nie of hulle almal se dienste sal sny. . . – Danie Jacobs
Ek stem, ons salarisse bly dieselfde, kan ons regering nie begin intree nie? – Bennet Louw
Nee, hulle sal en kan nie intree nie. Hulle moet af-, of uittree asb. – Norman D Bester
Presies Bennet Louw, wat van die regering? Betaal hulle ook krag, wonder ek. Die regering wil net meer en meer hê. Wat van ou mense? Darem pateties. – Belinda Bella
Hul soek net nog om weg te dra vir hul eie gewin. – Rupert Jansen van Vuuren
Go solar. Start small and expand as you can afford. – Alan Meyer
Bly stem net vir Swapo - dit gaan net slegter gaan. – Coetzee van Zyl
“Julian se nuwe nier werk fluks”:
Ons sê net dankie aan ons Hemelse Vader. Ons wens jou 'n spoedige herstel toe, ook aan die skenker. Ons sal julle opdra in ons gebede. – Hildegardt Jansen
God is goed. – Anna-marie Visagie
Awesome. Amen. – Johann Diergaardt
“Polisiebeampte vra glo omkoopgeld”:
In my opinie is die persoon wat bereid is om omkoopgeld te betaal net so korrup as die een wat daarvoor vra of dit eis. So lank as wat mense bereid is om geld te betaal sodat hulle die wet kan oortree, so lank sal korrupsie net van krag tot krag gaan. – Johan Beyers
Mees korrupte afdeling van die staat. En dis oral in Namibië dieselfde. 'n Familiekind is onlangs ook gevang vir “oor die limiet”, die versoek was N$4 000 kontant of jy word toegesluit. – Erna Mueller
Een van my vriende is destyds gevra vir 'n N$1 000. Dink daar was net N$800 in sy bank. Hy het alles gegee. – Elzet van Wyk
Dis flippen skandelik. – Erna Mueller
Ag, dis nie nuus nie. . . Die polisiebeamptes wat so rondry in Windhoek en mense soek wat dronk bestuur doen die selfde, en as jy nie geld het nie ry hulle saam met jou na die ATM toe. – Elzet van Wyk
Die staat alleen kan blameer word, want alles word voortdurend net duurder gemaak. Maar bedrog en korrupsie in die staatsdiens word nie beveg om kostes laag te hou nie. – Gideon Kotze
Dan moet hulle 'n voorbeeld vir die nasie wees. Dis waar korrupsie begin. – Sussie Maritz
Arm van die gereg is lank. Vang sal jy gevang word. Doen net jou werk eerlik. – Herbert JJ Mouton
As lisensiegelde bekostigbaar is, sal mense nie lisensies vervals nie en dan kan 'n polisiebeampte nie mense probeer afpers nie. – Gideon Kotze
Dis wat gebeur as boetes te hoog is. Jy betaal wie ook al die goedkoopste is. – Kai Burkhardt
Dis allerdaags. Sommige ouens is net te gierig en word gevang. – Anda van Wyk-Scheffers
Dit gebeur baie. Skrik wakker. – Rita Bronkhorst
Hervestiging:
Ek stem saam. Jy sien en hoor elke dag jy moet 'n bestaan uit die grond kan maak. Dis reg. Ek het vir 3,5 hektaar akkerbougrond in Erongo gevra. Die hoofman wou dit nie aan my gee nie, nou is daar bokkrale op gemaak. Ek kon geplant en produseer het en verkoop het en so ook aan hulle gegee het wat 'n behoefte vir groente het. Hoop daarna word ook gekyk. – Sussie Maritz
Ek stem met die kriteria. Die arm inwoners sal nooit gelyk met die welaf, bevoorregte inwoners kan kompeteer nie. – Bennet Louw

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie