“Geliefde Thys voer stryd teen motorneuronsiekte”:
Onthou julle so goed. Sterkte en liefde. – Jo Strauss
“ECN ‘neem kennis’ van Shalli-sage”:
Die ECN neem kennis van die uitlatings. Wat nou? Bly dit net by kennisname? – Britz du Raan
Air Namibia kanselleer vlugte na Suid-Afrika vir vier weke:
Het die vliegtuie nie nou maande lank gestaan nie? – Riana v d Westhuizen
Ek wil ook weet wat de hel gaan aan met Air Namibia. Hulle se refunds word oor 10 maande eers uitbetaal en dis ‘n proses. Ons moet vlieg die 28ste November en dis ‘n hele gemors om eerlik te wees . . . Daar is geen woorde om te beskryf hoe teleurgesteld ek is. Die hele lockdown wat het hulle gemaak? – Aishwarya Vashley Borman
Goeie geld word agter slegte geld gegooi sodat nog geld verlore kan gaan of verkeerd aangewend kan word. Tragiese situasie. ‘n Land se lugdiens is ‘n weerspieëling van die kundigheid of sal ek eerder sê onkunde en ekonomiese situasie. Die grootste leemte in die aanstellings van topposte is die tekortkoming van ondervinding en kennis. – Elsie Fourie
Maintenance my foot. When I called Air Namibia the reservation staff said they need to wait for the OK from the government to be able to offer flights again. So it's no doubt financial issues. Again. Still. – Wendy Bonitz
Nee, hulle gaan nie terugbetaal nie, hulle antwoord nie eers hulle mails sowel telefoon. Ons het 3 vlugte se geld uitstaande van Maart 2020. – Sonja Beddies
En so verloor ons ons geld wat reeds vlugte bespreek en betaal het! No refund, ons gee jou ‘n voucher! Voucher vir watse vlugte? – Christele Koorts
“Shalli swig voor druk”:
Dis goeie nuus. Ek waardeer die verskoning. Ek hoop alle politici probeer nie te veel van hul geskrewe toesprake af te wyk nie. Die spyt kom soms te laat. – Gys Burger
“Man vas oor wild op NamPower-bakkie”:
Onwettige jagtery is ‘n euwel wat ons met wortel en blaar (tak) moet uitroei. – RW Poyi
Dr. Libertine Amathila het gesê in 1990, ongeveer: die tyd vir outêrre outêrre is nou verby. Was ‘n koerantberig. Ons moet nou werk. Jojojo, en nou moet daar nog steeds ge-outêrre outêrre wees. Ek wil ook graag ‘n stukkie grond hê, maar wie gaan dit vir my gee? – Ria Oosthuizen Ehlers

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie