Facebook

Dani Booysen
Bruidspaar van die jaar:

Thank you for a funfilled morning. It definitely was no easy task. You are all amazing. Congratulations to all from myself and intimacy4u Namibia. Enjoy your prizes. - ABi Smit

They were all stunning!! Congrats. - Heather Anne Christ

Baie geluk Ingo en Candice. Geweet julle sal wen. Julle was vir my die mooiste daar. - Janine Mouton

Baie geluk Skolla Scholtz en Danelle. Julle lyk awsome! - Francie van der Merwe

Baie geluk Sihandra en Bradley. - Jenever Koningsdogter Du Plessis

Dorp van die jaar:

Well done Ongwediva, we are so proud of our town. - Hester Mouton

Migrasiekrisis:

Namibians, we are too BLESSED to be stressed. Kyk vandag wat kan jy net vir die een langs jou doen. Dalk 'n kombers of 'n sak mieliemeel. Dankie vir ons president, en sy ministers. - Mundi Labuschagne

“Karibib se Turbo keer wilddiewe aan”:

Hierdie storie het meer as 33 000 mense bereik en groot kommentaar uitgelok.

Give that dog a Bells! Well done Turbo. Hoop jy het ’n lekker groot been gekry as reward. Give him love! - Judy J Moller

Turbo the Super Dog. Otjiwarongo het ook nou sy eerste twee honde uit Suid-Afrika gekry om te help om skelms aan te keer. - Frans Holtzkampf

Pragtig Turbo! Hou so aan, dan maak Namibië dalk ook eendag ’n fliek oor jou soos Hachiko. Well done Paul Freyer. - Retseh Kruger

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!