“Nasionale bate vervalle en vuil”:
Haar verskoning van "ek het nie geweet nie" is doodeenvoudig skokkend en pateties. Sy is in beheer maar dit is waar dit bly. – Fanie Viljoen
Nog ‘n bietjie slaap, nog ‘n bietjie sluimer. Useless SwaPoo Kom Raids. – Peter Bock
I'm very much disappointed! It's bordering on corruption! How can the authority be not be aware of that!! Who is monitoring who? Who is reporting to whom? It's shameful! – Eckard Tjazamo
Useless administrasie. Imagine dat jy so useless is, elke keer as jy jou werk doen, moet die koerant dit plaas. – Juan Phillip Viljoen
Het die minister wakker geskrik? Nou eers? – Jannie von Wielligh
Ek sou my skaam, regtig. – Moiselle Klein
“Jy het ‘n plig teenoor die nasie, sê staatshoof”:
Hy wat Hage is het ‘n plig aan die nasie. Hou op government geboue bou. Veg armoede. Dis sy plig. Hy moet sy deel doen. – Armand de Klerk
Die regering het ook ‘n plig om eerlik en openhartig te wees om meer te fokus plaas op voorkomende behandeling teen die virus. Mense wat die virus klaar gekry en dit oorleef het, se immuniteit teen die virus is baie sterker as diegene s'n wat die entstof gevat het. – Bennie Kruger
En jy het 'n plig om seker te maak ons land het nie soveel honger en arm kinders en ou mense nie. How's that been working out for you? – Karlien Kruger
Ons is ten volle geënt en nog dieselfde mense en voel goed, geen probleme nie. Ons het baie gebid en nog steeds en ons het nog nooit getwyfel nie. Dankie Jesus. – Baba van der Merwe
Vir die slim keyboard warriors hier, die ding gaan nie weggaan nie. Daar sal altyd variants wees. Sien hoe lank jy jouself kan beskerm teen die virus. Wees net bereid vir ‘n lang en flippen duur hospitaal stay as jy nie ingeënt was nie. Regte volstruis syndrome onder ons mense. – Braam Filmalter
Jy het ook 'n plig teenoor die algemene welstand van die nasie om lewens te red. Government het ook 'n plig om GENOEG voorraad beskikbaar ste stel om die nasie in te ent, wat tans nie die geval is nie. – Patricia Mitchelle
Daar is genoeg entstof. Mense daag net nie op nie – Pohamba al toegemaak. Eros kerk sal ook die week oorweeg, want dis professionele mense wat heeldag wag en mense daag nie op nie. – Amanda Fest Visser
Ek het net 1 plig en dit is om in alles te vertrou op my God. – Jojo Jojo
“Oorloopwater eis skoolseun (12) se lewe”:
So sad. Sterkte vir die ma en famille en veral die tweetjies waarmee hy gaan swem het. Ek hou jul in gebed. – Maria Skrywer
Sooo hartseer. – Marietjie Golden

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie