“HTS droog en donker”:
City of Windhoek het ook nou Concordia College se krag kom sny. Ministry skuld hul meer as 2 miljoen net vir Concordia se krag. Wat ‘n skande. Ons sit in donkerte. Moet nou ma’ teruggaan na die ou tyd . . . Pen en papier. – Charmaine Januarie
Ons s’n is al af van Donderdag laasweek. En dan verwag die ministerie die onderwysers moet wonderwerke verrig met die kinders en die uitslae moet elke jaar beter as die vorige jaar wees. Die uitgewers hou die handboeke terug, want hulle word nie betaal nie. – Esme Roux
Onderwysers koop al self papier om net iets af te rol en mens moet soebat vir ink en dies meer. – Elizna Sowden
Wat ‘n skande, ek nou regtig so skaam. Het self jare vir die staat gewerk en weet hierdie rekeninge gaan elke maand deur vir betaling. Die probleem lê by die hoofkantoor wat dit moet betaal. Seker gaan ons land net terug en nie vorentoe nie. Mnr. Geingob, waar is jy dat sulke dinge gebeur? Die land het vir jou gestem, maar lyk my hulle het weer ‘n fout gemaak. Ons het regtig gedink dit gaan goed in ons mooi land. Sê maar my sê. Ek wil nog baie meer sê, maar los maar. – Baba van der Merwe
Ek’s baie teleurgesteld. Daai jare wat ons daar was, was alles in orde. Nou is als deur die alie getrek. – Marvin ‘Prince’ Kamatuka
So smaak "free education". – Lani Meyer
NMH skolekamp 2020 – Besoek My Zone op Facebook vir video en foto’s van die naweek se opleidingskamp vir skolejoernaliste.
Hond se ore afgesny:
Hoekom moet ons so harteloos wees, die arme hond. – Ester Babatjie Khumalo-Nauiseb
Ag nee! Dis absolute wreedheid! Hoop die skuldiges ry aan die pen! – M.A. Jacobs
Tennisikoon Roger Federer by Staatshuis:
RF (Federer) wonder seker hoeveel kinders gehelp kon wees met die geld wat daardie stuk huis gebou het . . . – Jaco Smith
Altyd nederig, ware sportheld. – Petra Grove

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie