Sluit by Ees se 21 Maart 2018-veldtog aan. Kyk na sy video-uitdaging op ons Facebook-blad en sê of jy bereid is om te help skoonmaak, bome te plant en ‘n hand na jou medeburgers te reik. Die video is reeds meer as 73 000 keer gekyk. Die volgende lesers het gesê hulle gaan help.
Ja. – Mundi Labuschagne
Yes. – Kylen Brandt
Yes-Ja!! – Qwet Smit
Geen donkieslagpale vir Outjo:
Thank you Dear Lord. . . – Sylia Wagner
Ai. – Hans Mushroom Strydom
“Oproer oor hond se wrede dood”:
N$1 000? Dis hoekom ons land agteruit gaan. Met so min boete sal die oortreders dit net weer doen. Dieselfde geld vir moord en diefstal. Namibië sal na die goed moet begin kyk anders gaan ons skaars ‘n land oor hê oor ‘n paar jaar. – Desevoy Steen
‘n Hond om te koop, kos al meer as 1 000. Swak vir die een wat besluit op 1 0000. – Hannelie Sowden
Og seriously. What is wrong with people? – Mardi Stoop Engelbrecht
Dit is regtig teleurstellend. Hoe kan ‘n N$1 000 se boete die wreedheid wat daardie hond moes deurmaak regmaak? – Juanita Visser
In sommige kulture is dit normaal om hond te eet, in ander is dit taboe om bees of vark te eet. Julle slaan nie met ‘n klip of byl dood nie, maar skiet dood. So daar is ‘n goeie doodmaak? In ander kulture bid hulle voor hulle slag. Bid julle voor julle slag? O, hulle gebruik beeste in Spanje vir gevegte vir vermaak. – Adolf Lori Pamo Shikongo
Moet dit nie daar los nie. Skryf ‘n brief vir staatsaanklaer. – Anita Smit Carstens

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie