Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Namibië staak saam in groen protes”:

Stem in die bos. Keer eerder dat oer-oue woude vernietig word, oorbeweiding in kommunale gebiede, ongebalanseerde hervestiging, erge misdaad, onverantwoordelike staatsverkwisting en die onbeheersde aanteel van die bevolking voortspoed. Die leuens oor die sogenaamde aardverwarming is 'n klug soos die maanlanding en beklemtoon net die hoofoorsaak van die sterk daling in respek, dissipline en gesonde diskresie weens “liberation”. Die groot skeur in beskawing word daagliks duideliker, soos deur op die strate te boer in ligsinnigheid? Wie nog 'n oor het moet die Waarheid hoor, want Ellende lag reeds lekker. – Freddie Kotze

“Twee vroue keelaf gesny”:

Og, so gaan dit elke naweek: net moord en doodslag. Geen positiewe nuus meer nie. – Rene Albrightson

Maar ons mag glad nie sê die probleem lê by die manlike deel van die sameleweing nie. Volgens hulle is dit vrouens se skuld dat hulle geen selfbeheersing of menslikheid het nie. Dis nooit hulle skuld nie, en as jy durf sê mans lyk om gemors te wees, dan is jy onmenslik (Uiterse sarkasme – maar lees bietjie comments onder verskeie koerante se FB posts oor gender violence – 'n oorgrote meerderheid van mans in hierdie land redeneer actually so.) – Cynthia du Plessis

Nie alle mans nie. – Flip Rittmann

En sopas bewys jy my punt. Nie almal nie - maar oorgenoeg van hulle. En die res wat dit nie doen nie is meer geworry oor hulle seergemaakte ego’s as hulle ingesluit word by die gespuis as om hulle medemans aan te vat oor hulle gedrag. – Cynthia du Plessis

#JolinJapan:

Lekker man, ons skree vir julle, NAMIBIAAAAAAAAAAA. – Isabella Cornelia Mcdonald-Smith

Wag al jare om die gesegde iewers te plaas: dis aan in Japan. – Linda Scheepers

“Die lewe is wel soos ‘n koedoehoering”:

Dit (die uitdrukking) kom voor by die Namas en Herero's (Himbas is die voorouers van die Herero's) en die twee stamme kom ‘n lang paadjie. – Michael Rooi

Eagles wen die VSA:

I really got all respect 4 Namibian cricket. More money should go their way. – Nickey Joodt

Kommentaar

Republikein 2024-12-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 22° | 30° Ruacana: 21° | 29° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 18° | 26° Omaruru: 22° | 33° Windhoek: 21° | 29° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 17° | 23° Rehoboth: 22° | 31° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 22° | 36° Aranos: 21° | 35° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 24° | 37° Oranjemund: 17° | 24° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 31° Lubumbashi: 17° | 29° Mbabane: 15° | 32° Maseru: 18° | 30° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 34° Windhoek: 21° | 29° Cape Town: 20° | 22° Durban: 20° | 30° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!