REGSTREEKS – Katrina Hanse-Himarwa gevonnis
Tydens die piektyd van ons uitsending gister was meer as 4 000 mense ingeskakel op die videostroom. Teen gistermiddag het die Facebook-inskrywing meer as 60 000 individue bereik, waarvan meer as 40 000 die videostroom minstens tydelik gevolg het – nie net plaaslike nie, maar uit etlike ander lande. Byna 2 000 brokkies kommentaar is ontvang. Hier is enkele van die afgelope twee dae se bydraes.
My senuwees . . . – Wolmarien Wollie Farmer
Boete asb. Vat die groot fraudsters vas wat ons land in 'n ekonomiese druk geplaas het. – Freda Moller
Thank you, God. Everyone deserves a second chance in life. – Wendjie Dandani Gawas
Jy wat niks verkeerd in jou lewe gedoen het nie, stenig haar. Ons almal veroordeel haar, maar laat die oordeel toe aan die Here. – Kisting Anne
Sy is vry. Dankie Vader. Ons dien 'n lewendige God. – Anzelle Moeksmeid van Wyk
Hoe kan 'n mens respek hê vir 'n minister van 'n land wat so 'n daad gepleeg het? – Marlenta Schroer
All those using WiFi of their workplaces just know you are committing corruption. – Rigionaldo Kandiwapa Boois
We are committing it daily, yet eager to crusify the others. The only difference is that ours didn't come to light yet. – Lucy Goabas
Dankie NMH. – Elanay Nay Nay Wimmerth
Enige mens wat 'n oortreding begaan, kry 'n toepaslike straf wat by die oortreding pas. Tronkstraf sal nie toepaslik wees vir die oortreding, dus sal 'n keuse van 'n boete toepaslik wees. Ons moet dus waak dat ons emosies nie inmeng met die oortreding. Die oortreder is ongewild, maar kan nie weens haar ongewildheid gestraf word nie, sy moet gestraf word vir oortreding gepleeg. Hoop dat gereg sy gang sal gaan. – Joos Platt
Dis nou goed en wel, maar wat van die res van die korrupte staat? Is hulle maar okay?? – Annette Beyers
“Vier leeus glo by Sesfontein vergiftig”:
Dis totaal onaanvaarbaar, maar dis wat die boere sal doen as MET hulle nie help met probleemdiere nie. Toe MET 'n probleemolifant laat jag, toe is die hel los. – Andries Smit
Die realiteit is dat daar niks meer oor is om te jag in hierdie bewaringsgebiede nie as gevolg van oorbenutting deur jag en oor optimistiese wildtellings en kwotas. Ook is die geslagsbalans van woestynaangepasde leeus krities versteur deur dit oor die jare. Die mens-leeu-konflikbestuur is eenvoudig oneffektief a.g.v. die beleid wat swak toegepas word en dit veroorsaak dat boere onwettig optree. – Izak Smit
“Nuwe (Chinese) daeraad by Rössing Uranium”:
Die vryemark mense, waarvan ons veronderstel is om voorstanders van te wees. Destyds toe Rössing geopen is, was ons skool vol van Amerikaanse kinders. Hulle wou nie Duits of Afrikaans leer nie. Gevegte het gereeld op die skoolgrond uitgebreek. Swakop se kultuur het daar verlore gegaan. Met die jare het almal maar aangepas en aanbeweeg. Dit was dieselfde toe Shoprite oopgemaak het op die dorp, want ons was veronderstel om almal by Woermann en Brock te koop. Die minderheidsaaandeelhouers kan hulle nog met gemak in toom hou. Selfs die liewe ou Swapo-regering het 5% aandele met 'n stemreg van 50%. Rössing is al twee jaar in negatiewe kontantvloei, so dit is of dit of jy is sonder werk. O ja, as jy weer vir kinders speelgoed gaan koop, kyk maar mooi” alles word in Sjina gemaak. – Michael Wittman
Ever wonder why only in Africa we can't get things right? A continent with vast resources whose resources are used to light up the developed countries which Africans immigrate to because Africa is just not doing it for them. As Africans we need to ask ourselves why can't we not refine our own resources for the betterment of the continent and her people. If we need to borrow, do so to educate the populace so we can manage our own resources. Our continent and her people are bleeding, blood is dripping of the lips of our motherland. Africa is sold to the highest bidder for the benefit of a few. When will it stop? – George Beukes
Yet we are still voting for the betrayers. Let's open our eyes now for our grand and great grandchildren otherwise there will be no hope for them. – Do-Do Jerome Snyders

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie