Rugby – Afrika Gouebeker:
Wat sê P. Divvie nou? – Alwyn Maass
Hy gaan oor sy slaapplek kla. . . – Francois de Wit
“‘Vuur en hel op aarde’ vir misdadigers”:
Ja, en dan word hulle next to nothing gestraf. – Penelope Hamm
“Groot geld vir sporthelde”:
Daar is tans ‘n Namibiese span in Los Angeles wat kompeteer in die World Championships of the Performing Art waarvan niemand weet en daar was geen geld beskikbaar om hulle met iets te help nie. – Louw Steenkamp
Namibië en sy dinge. Ons seun het in Amerika gaan hardloop, 100 goud en 200 meter silwer. Skolesport. Hy kon nie eers ‘n 5 sent kry van Namibië nie. – Dianne Ludwig
Kry eers die basis, ontwikkeling reg, in die geval skolevlak, dit is besig om te vrot. En in hierdie geval is dit nie die kinders nie, maar die grootmense in beheer wat dit laat vrot. – Izak J Grobbelaar
Wat van ons pensioenarisse wat ‘n lewensmarathon voltooi het en die basis van ons sukses was??? Betaal liewers hierdie ou atlete. Hulle benodig dit baie meer. – Japie LE Roux
Sterkte. Hulle sal hulle self bemark. En persoonlike trots en goals achieved is priceless. – Morne van Jaarsveld
Hulle kan nie eers die skolerugbyspan van klere voorsien nie. Nou hoe nou? – Johan Pieterse
Avid-vonnis:
Julle het nie 'n idee van wat sterk seine is nie. – Anna Kee Maldrid Tsowases
Ek dink dit was ‘n baie flou sein. – Hildegardt Jansen

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie