Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
Vaarwel, Johnny Clegg:

Go well Johnny Clegg. Thank you for entertaining us with your great music. Your legacy will live on through your music. R.I.P. Johnny. – Norman D Bester

RIP "The White Zulu". You were a great African musician. – Sophia Motinga

You were a big part of my youth . . . RIP my bro. – Willem Petrus van Wyk

Go in PEACE, rest in PEACE. Child of Africa. – Chris Engels

Was privileged to see him perform live in JHB many years ago. – Nikki de Lange

Mooi loop, Johnny!! – Marti Ouwencamp Skrypzeck

Geingob op Mariental:

I see that President Hage continuously skips Rehoboth, the town with the largest population south of Windhoek in his town halls. I just wonder what his excuse is, and why he continuously turns a blind eye to this town. Nujoma and Pohamba where frequent visitors yet not Hage. Remember we are watching u. – Collin Joseph

“BTW op veevoerinvoere opgehef”:

Soek nog agterstallige BTW wat ons vir droogte kan aanwend. – Faan Beukes

“Leë Hardap verdiep droogtenood”:

Ai nee a!!! Kom ons is positief. Teen Desember sal daar water in wees met die nuwe reënseisoen en God se genade. – Mundi Labuschagne

“Onderwysbeampte vas oor olifanttande”:

Gedink omdat hy by die ministerie werk, sal hy nie deursoek word nie. Die land is in sy hel in. Almal wil net steel en corrupt wees. – Junita York

Al 33 minute en hier is nog niemand wat die hele government werkers oor dieselle kam geskeer het nie? Het julle nie data nie of wat gaan aan? – Collin Roelf

Vang hulle. – Hendrik Zaal

“Windhoekers ontwikkel ‘slim’ watermeter”:

Wonderlik. Ons land en sy mense. – Delaryn Fourie Smit

Very good news in current economic crisis and beyond. – Ryan Assegaai

Wanneer maak ons se baie ander ingenieurs ook gadgets? Ek stel belang. Dat die storie kan stop van munisipaliteit wat so lesings skat. Dan het hulle nog die vermetelheid om jou te sê hulle skat soms. – Louis Cloete

Wel gedaan ouks. Waar kan ons die meter kry? – Reina M. Tjihepo

Email asb Cobus Blaauw by [email protected]. – Sluipstap Pretorius

Wat ‘n bakgat idee. Welgedaan! – Gavin van Wyk

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!