Facebook 7 Januarie 2021
Facebook 7 Januarie 2021

Facebook 7 Januarie 2021

Francoise Steynberg
Regering in gesprek met Phizer oor entstof

Who is the middleman that will negotiate on behalf of our government and pocket millions? Even on the lives of Namibians, we must score a few millions! - Willem Christiaans

Eerstewêreldlande spook nog vir entstof en ons staan voor in die ry? - Anri Maritz

Eerstewêreld het klaar gekry en begin inent, maar ons onderhandel nog? Nee rêrig. - Amanda Fest Visser

Stop die gepraat en kry die entsfof en begin!!! - Amanda Fest Visser

Goeie nuus. - Jakob Uirab

Maak Ivermectin bekend en beskikbaar in Nam, dan het ons nie vreemde vaksines nodig nie. Hoekom doen regering nie eerder moeite nie! Dit maak gesond en voorkom. En dit kos amper niks. Waar is die mense wat als moontlik moet nagaan en navors in die land?? Wil julle mense red of nie? - Liezel Swart

Basic human right. A choice. - Driekie Kruger

As die SA strain van die virus hier is, is dit nog onseker of die vaccine daarvoor sal werk. So sê hulle op CNN & BBC. Beter om te wag & 100% seker te maak. - Cornel Schutte

Nee ons soek die Moderna een, asook ‘n beter onderhandelaar. 40 per spuit is biekie taai vir die arm mense. Ministerie slaap vas, vat te lank moes al hier wees. Pfizer gee derdewêreldlande op skuld, was klaar bespreek met World Health Organization. - Andre van Graan

‘Veilige besluit’ om skole gesluit te hou

Soos hy sê, as almal by die reëls hou, kan die skole begin. Hou die kinders uit die malls en by die huis! Dis ons ouers se verantwoordelikheid!!! - Steffie Gerber

Ek glo dat kinders beter af by skole is waar daar toesig, orde en roetine is. Skole het reggekom die laaste 3 maande van 2020 en met die genade en hulp van die Here kan ons dit weer doen. Kinders loop die strate vol en ouers is by die werk. Mense moet n positiewe houding probeer inneem sodat God kan werk in en met ons kinders. Onderwysers doen hul bes om ouer tevrede te stel. daar is n virus, maar kinder loop sorgeloos in strate. Waar tel hulle dit op, net by skole???? - Marina Bester

Asb laat ons by die regulasies hou. Die skole kan nie weer online is nie die kinders het niks laas jaar geleer en is promote om die jaar wat te weet. Laat die skool asb begin. - Isobel Green-Manuel

Ek klim teen die mure as dit weer moet gebeur. Kinders kan in groepe verdeel word. Online is uit by my. Dit het soveel stres laasjaar gebring. - Querita Hardnick

Kom ons hou by die reëls asseblief. Die kinders kan nie weer so sukkel. Dis die probleem. - Sylvia Markgeaaf

Niks is meer verbasend as dit van die minister van onderwys kom nie. So much zigzags going on. - CeeJay Smada

Ou Tony Tripodi, ek stem. Dalk byvoeg en sê dat ons weer di e25ste gaan hoor kinders begin in Februarie. - Ryan Assegaai

Ja nee, niks kan my meer verbaas nie. - Rene Albrightson

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!