Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
MOMENTUM-SKOLERUGBY



My Zone se regstreekse uitsendings van die naweek se eindstryde, die plasing van foto's en uitslae het gesamentlik meer as 120 000 mense bereik. Tydens die piek van die dramatiese Superliga-finaal was meer as 700 mense gelyktydig ingeskakel. Dankie aan almal wat saamgekyk en saamgesels het.



Thank you so much for all the rugby action during this season. Really spectacular! – Christine Simon



Baie geluk WAP en afrigters, jul karakter het in julle spel gewys. Dit was lekker om jul wedstryd te kyk!

– Cynthia Esterhuizen



Dit was 'n puik game. – Sarie Taljaard



Saam met jul bly en trots. Veels geluk, Moria! – Hugo Vermeulen



My Zone thank you for the opportunity for us to watch the matches in Holland. Baie dankie. – Bwana Ndege



Wat 'n voorreg om so 'n klein skooltjie so te sien presteer. My hart bars van trots. 1 keer 'n Gimmie, altyd 'n Gimmie. – Elrika Botha



Pragtig Walvis! Julle verdien dit! – Koos Swarts



Pragtig Pro-Ed, supertrots op julle. – Frenkie Grobler



“Agterstallige pos glo nie NamPost se skuld”:



Ek het my pos 11 maande later gekry, sê ek hulle. Not our problem sir, please pay the amount outstanding plus tax. Listen lady: I got a refund for this. Please send it back. No sorry sir, you have to pay or we will increase the amount daily. – Bernadus C Uaku



Hoekom moet ons posstukke via Suid-Afrika gaan? Ek wag al sedert 16 julie vir 'n shipment uit Duitsland uit. Gaan seker nog flippen 3 weke wag. – Willem Wildman Heyns



Hulle lieg soos 'n tandetrekker. Pos wat op 'n Maandag by Voigtstr. afgelewer is, het eers 10/14 dae later by Maerua Mall uitgekom. Dit is presies 1,8 km tot daar. Tyrone Tholkes

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!