“Vrou wat kind tref, vat glo pad”:
Onbeskryflike pyn. Sterkte aan fam. – John R Platt
RIV kleine dogtertjie, en jy het die regte ding gedoen deur jouself oor te gee. – Elmarie Scheepers
So hartseer. Wil net vir haar mammie sê ons bid vir haar. – Meisie de Sousa Swart
DIE AKSIE – SOOS DIT GEBEUR
Hier is van die kommentaar op die afgelope naweek se regstreekse uitsendings van skole se netbal-, hokkie- en rugby-kompetisies. Onthou om die komende naweek weer vir al die aksie en foto's op ons platforms in te skakel.
Momentum o.19 Superliga: Walvisbaai PHS 27 - WHS 29
Altwee spanne het hulle hart uit gespeel. – Anesca du Toit Snyman
Well done WHS. – Arrie Hougaard
Welgedaan WBPHS! Bly trots! Geluk John!!! Uitstekende afrigters! Well done Scott! – Norma van der Merwe
Blou masjien. – Francois W Gouws
Ek kyk vanuit Kanada. – Beatrix de Jager
Ek kyk vanuit Manchester, Engeland. – Robbie Mario Kandingua
Momentum 0.19 B: Dr. Lemmer I 27 - Moria II 24
Dankie vir die uitsending. Baie geluk Dr. Lemmer, trots op julle. Deur na die semi-finaal. – Stephanie Kubersky
Kom Dr. Lemmer, maak ons weereens trots. – Adriaan du Plessis
Go Moriiiiiaaaa! – Elaine Mostert
Momentum 0.19 C: Walvisbaai PHS II 64 - Mariental-skole 31
Mooi Naartjies. – Barbara Myburgh Maclobo
Kom M'tal kom. Druk daai drieë. – Anna Routh
Momentum 0.19 B: Grootfontein Agri I 71 - WHS III 10
Geluk Grootfontein, baie mooi. – Paulina Piorek
Is mos ons seuns! – Adore Visser
Ek like Agri se supporters. – Rina de Jager
Momentum o.19 C: M&K Gertze I 36 - Windhoek Gimnasium III 13
Ai, my skool, ek is trots op julle M&K Gertze. Geluk. – Magreth Cloete
Momentum 0.19 D: M&K Gertze II 21 - Gobabis Gimnasium I 31
Baie geluk! Julle het ons op 'n stadium laat naels kou!!! Sterkte vir volgende rondte! – Johanna Door Labuschagne
Steers 0.13 Superliga: Pionierspark PS 12 - Windhoek Gimnasium 57
Parkies bly die beste. Baie trots op julle, manne. – Alta Horn Muir
Steers 0.13 A: Okahandja-skole 33 - Origo 7
History was made. – Lodewikus Scholtz
Baie dankie My Zone vir julle ondersteuning van skole sport!!! – Christine Simon
0.19-meisieshokkie: Windhoek Gimnasium 2 - St. Paul's 1
Baie trots op die girls, baie geluk!!!!!!! – Lindie Maartens Vosloo
Capricorn-skolenetbal
So nice to see this competition amongst schools. Netball is life. – Sandra Garises
Seunshokkie: WHS 3 - WAP 0
Dankie My Zone! Julle is awesome. – Elni van Niekerk
Goeie wedstryd gewees! Geluk aan beide spanne! – Annette Loftie-Eaton
Great game boys! Watching you all the way from a cold coast! – Ruan Oosthuizen
“Probleme met landings by Walvisbaai”:
Ek was Maandag op daai vlug van die Kaap na Walvis. Ons kon ook nie land nie. Ons het lank bo Walvis gesirkel, toe na Windhoek waar ons langer as 'n uur op die aanloopbaan moes sit om te re-fuel, en moes nog lank vir papierwerk ook wag. Ons het uiteindelik lank na 4 op Walvis geland nadat ons al 11 am uit die Kaap is. – Tertius van Zyl
Ladies and gentlemen, please fasten your seatbelts and return your seats to the upright position. We will be entering the New Stone Age in 10 minutes. Or perhaps not . . . – Daniel Claasen
“Etosha se paaie geskraap”:
Baie dankie julle is awesome. – Elsabe Snyman
Baie dankie, nou sal ons oorsese besoekers Etosha geniet. – Marianne Jaspers Muller
En ons plaaslike mense ook. – Hester Oosthuizen
Wonderlike inisiatief. Baie dankie namens ons Namibiërs en veral toekomstige toeriste. – Conny du Toit
Ons het baie meer van hierdie soort inisiatief nodig. Well done, Chris Theron en span. – Johan Beyers
Hierdie is 'n voorbeeld van hoe die wat weet wat om te doen maar moet begin om die land te red. – Gysbert Kirsten
'n Groot dankie vir die wat omgee vir ons mooi land. Was dit nie vir julle nie het ons baie toeriste verloor. DANKIE DANKIE. – Manda Burger
Great job to every one involved. Show the government how a job is supposed to be done without overtime. – Wilhelm Martin
Ek sê mos van mnr. Chris Theron weg is, is ons grondpaaie in haglike toestande. Drie jaar terug Namibgrens toe. Ek gedink kar en karavaan gaan uitmekaar val. Jy kan nie eers langs die pad ry nie, is net so sleg. Baie baie dankie mnr. Chris Thron vir jou groot hart. – Irene Ackermann
Dankie vir jou Chris en die ander lede van die span vir die onbaatsugte diens wat julle lewer. Mag ander daaruit leer en ook iets vir die land begin doen sonder om heeltyd bakhand te staan om net te wil hê, maar nie ook iets te gee nie. WELL DONE manne!!!!!! – Wimpie Beukes

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie