Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Swakop-ollie Vrydag Erindi toe”:

Gosetz Emsie Tsuses, hier is die olifant wat ons slapelose nagte gegee het op die plaas Cameroon, Usakos-wêreld. Was veronderstel om binne te slaap daai aand en die volgende môre kry ons spore. – Veronice Hangue

Daai bul het geloop kyk waar kom die Fishrot vandaan. Hy hoor net van dit. – Kalla Koopman

Aahh sweet. Hope he stays safe there! – Tatjana Rapp

Is Erindi die beste ekosisteem vir hom? ‘n Mens besluit nie vir ‘n dier waar om te gaan nie. Hulle bepaal dit self deur middel van ingebore instinkte. – Sethos Uwanga

Is sy vakansie ook nou verby? – Jacob Johannes Schoeman

“Itula nie gepla oor ‘sluipmoord’”:

Die man wat baie mense se oë kom oopmaak het. Ons wag op nuwe drama die jaar. Laat nog dinge uitkom voor die election-hofsaak. – Paul Khachab

“IEB se slimstes”:

Veels geluk aan al hierdie leerders. WAP, welgedaan met die lieflike resultate. – Natascha Faul

“Vroue op ysterperde op toer” (kyk ook na ‘n video):

Baie sterkte aan julle dames. Mag elke kilometer ‘n nuwe storie vertel. – Gerda Wasserfall

Awesome. Veilige pad vir julle. – Alta Forster

“Nagraadse studente hoor later oor geld”:

And universities will be opening soon. God have mercy and please help the poor students. – Jane Jeanell

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer