Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Rust se saak weer eens uitgestel”:

Alles in chaos. Baie bekommerd oor die afname in dienste en kundigheid in belangrike departemente soos gesondheid, onderwys en regstelsel. Maar daar is miljoene vir meubels, geboue en verdedeging. Ooooooo die prioriteite tog. – Llewellyn Anthony

En moordenaars kry borg wat al hul 3de moord gepleeg het?!?!? Dis flippen belaglik. – Leana Marais

Wat die staat en staatsisteme aanbetref, lyk dit beslis nie asof die een hand weet wat die ander hand doen nie. – Johan Beyers

Ag, al weer! Dit raak nou 'n afgesaagde spul! Was hy van ‘n ander afkoms, was hy al jarre uit die tronk. Arme Khai en sy familie. – Pieter Brand

Geregtigheid SAL seëvier! Ek glo dit met my hele hart. Sterkte aan Kai en familie vir nou. X – Berda le Riche

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!