“Plastieksakke uit nasionale parke verban”:
Goed en wel so! Maar wanneer gaan die Chinese verban word om die Caprivi so te plunder of mag dit nie genoem word nie? – Jakes de Jager
Boikot die trokmaatskappye wat die hout vervoer. (Name en shame en boikot.) – Fanie Dreyer
Sinneloos!!! That plastic bag stores discarded rubble . . . Will they provide paper bags at the shops on the way to the parks? Get the recycle process in order rather!! En waaroor kla toeriste? Dalk moet die meneer sorg dat geriewe opgeknap word, meeste toeriste is “environment friendly” want hulle kom van 1ste klas lande en waar stoor ek nou my rommel? – Theresa Badenhorst
Excellent decision. Now the ruining/killing/theft of wildlife and vegetation in Nam should also have something done about their plight before nobody would want to visit our country and her parks any more. – Ronel Louw
“Woudreuse tuimel vir China”:
Ek vra maar net, sou China enige Namibiese kontrakteurs toegelaat het om dit in China te doen? Gaan ons vir altyd hoor omdat hulle ons in die oorlog van wapens voorsien het word dit toegelaat, totdat daar geen boom en dier in Namibië meer oor is. Wanneer gaan dit stop?? – Carlo Gordon
Hoe laat hulle dit toe? Hoeveel kos dit om jou en jou nageslag se erfenis te verkooop? – Ruan Spreeth
Het toevallig vandag in Rundu teen ‘n Chinese winkel se muur gesien hy adverteer vir loggers. 1 000 pm. – Alta Jacobs
Unfortunately there's no cure for greediness and stupidity. Creating a desert by cutting down the oxygen generating trees and hastening climate change which will bring drought and famine. No bright future for the next generation. – Agnes Buys
Asb. president en ministers, maak oop jul oë. Ons land gaan gestroop wees en hul gaan ons hele Namibië vernietig. – Remona van Litzenborgh

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie