Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Tiener wat glo moor, verkrag in hoërhof verhoor”:



As hy "grootmensmisdaad" pleeg, moet hy soos 'n grootmens verhoor word. – Jana Bean



“Elke druppel tel steeds”:



Hoekom. Cimbebasia is seker die grootste verbruiker. Nie die mense nie. Die waterpype wat bars in alleen Shilungastraat. Vandag lek 'n pyp. Hul kom eers oor 5 dae. Reggemaak. Dag of 2 bars daar weer 'n pyp. Weer 5 dae se wag. Aag man, ons spaar mooi water. Dis 'n grap man. – Rudi le Roux



Of net 'n slag hulle pype vinnig genoeg regmaak wat 3 dae lank kas toe spoel en niks gebeur. – Karin Annandale



Brakwater-weegbrug het ook al 'n lekkasie vir maande en niks word gedoen. – Axel Parr



“Kraamdokter nie nalatig”:



Honderde mense wat die dokter kruisig . . . Hoeveel van hulle het al in die kraamsaal gewerk, wie weet hoeveel kan verkeerd gaan gedurende 'n bevalling, hoe sou jy as persoon opgetree het as jy ewe skielik met 'n baba se kop in jou hande staan? Jy sal jou gat af skrik. – Esmarie Swiegers



Kan almal net seker maak van hul feite en die ware storie voor julle julle monde so hier uitspoel. Asseblief! – Lelanie Steyn



Soos ek verstaan van iemand wat die mense persoonlik ken, het die mamma nie vir een van haar ondersoeke gegaan tydens haar ­swangerskap nie. Die baba het 'n raar siekte gehad waar die ­ligamente nie heg nie. Indien sy vir haar ondersoeke sou gaan soos wat van jou verwag word, sou hulle dit vroeër optel en was normale geboorte nie 'n opsie nie. Weereens, dis soos ek verstaan van iemand wat hulle persoonlik ken. – Ilana Saayman



Die dokter is in die geval nie skuldig nie. Lees weer mooi. Ken die verhaal, maar gaan nie uitwei daaroor nie. – Kathleen Fourie Prinsloo

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!