Facebook
Facebook

Facebook

Ronelle Rademeyer
Lazarettstraat in Windhoek het nuwe naam

Now we require 3% of your income for drought relief. - Calie Jacobs

Ek wonder hulle ooit straatname in ander lande het. Lyk my enige piet en paul kry maar straatname in Namibia. - Koos Hauseb

I just wonder: the OTHER Julius Nyerere Street. Does that need to be renamed now as well, or are we relying on the “K.” In the new streets name to differentiate? - Benjamin Ulrich

Ek kan nie help om te lag nie. Hierdie politieke leiers van ons het al lankal vergeet waar prioriteite behoort te lê. Nou vernoem hulle maar al wat 'n straat is na mislukkings in die Afrikakonteks. Onse vriend Julius Neyerere was juis bekend daarvoor dat hy sy land tot op die rand van bankrotskap geregeer het. - Johan Beyers

Het hulle niks beter om te doen nie. Die land krepeer in ellende en hulle verander straatname. Skande. - Poenie van Zyl

Maar wil 2% tax van die werkersklas hê. Hospitale beoefen "bosmedisyne" en so kan ons maar opnoem. - Brigitte Thaumuller

This is shameful... whilst people starve, the economy plummets and the country is in the grips of a crippling drought - our cheerful leaders celebrate, rename streets and throw money to waste on lavish nonsense...WAKE UP. Namibia is suffering. - Donna Roslyn Collins

Ek wonder net, het hulle "helde" nou opgeraak, daarom kry straat die naam van 'n skurk van ander land. - Ricky Teichert

Try spelling that name to Nampol or City police. By the time you are finished the robbers cleaned out your house and most likely have sold the goods already. - Conny Von Dewitz

Dit sal Lazarettstraat bly, arme verkeersmanne gaan sukkel om n kaartjie uit te skryf. - Dave Viljoen

Laat hulle maar vir Tanzanië die geld vra.... konsuise droogtehulp... die diere gaan seker vet raak van 'n naamsverandering. - Christine Kruger

Gelukkig is dit een van die dae verkiesing. Ek hoop almal in Nam se oë gaan oop. Sal interessant wees om te sien hoe populêr Swapo na dese gaan wees. Skande vir julle wat ons vertrou het. Hoop die presidensie doen ook die moeite om die volk se comments te lees. - Magda Du Preez

Belaglik! So asof daar geld is vir sulke onsin. Wat het Neyerere vir Namibië of Windhoek gedoen? Onverdiend. - Nico Jansen

DAAI 2%... Hoeveel onkostes is die?Kaarte, boeke, naamborde... Soveel onkostes vir nie iemand wat deel van Namibia is nie. Ons KEN hom nie!! Really, maar julle verplig ons om te betaal vir die gemors! - Maureen Botha Strauss

Wat het Tanzanië se stigterspresident met Namibië te doen? Is daar ‘n Sam Nujomastraat in Tanzanië? - Jana Bean

I love it gee sommer vyf persent van my salaris. - Wolfgang Weber

Nakhatila wil in Herring se gesig wees

Hoekom verander Hage nie sommer nog twee strate en vernoem dit na die 2 boksers nie? Clown! - James Pieters

Delf dieper in beursie vir brandstof

Als styg, wanneer styg die oumense se pensioen. - Laura Nel

Ons moet Angolan petrol inbring. - Gerson Geiriseb

So gaan alles op en op, maar die salaris bly dieselfde. - Rene Albrightson

Tyd om weer met perde- en donkiekarre te ry. - Charmaine Wright

Kom laat ons tog die negatiewe kommentaar los en bietjie meer positief te word. - Richard Beukes

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!