“Dok op, sê amptenare”:
My goodness. It is quite obvious that the trade unions concerned have no clue of what's going on in Namibia's economy. There is no money - end of story. But, what else can one expect from a trade union which is most of the time totally out of feeling with economic hardships? Instead, teach your members the meaning of the word productivity and customer service. – Johan Beyers
Retrenchments are inevitable should this come to pass. – Julene Swart
Namibian people are paying high rent, facing inflation. How does the government really think the people should survive. – Bernadus C Uaku
“Huawei skenk N$300 000 vir droogtehulp”:
Hoop dit word reg aangewend. – Anita De J Viviers
Hoe anders moet die Chinese handel, want hulle belange in Namibië word ook erg geraak deur hierdie droogte en dalk bewerk dit 'n verligting op die belastingpligtiges se laste aan die ontvanger van inkomste. Chinese met Burgerskap mag reeds aan eerskomende stemmery deelneem. – Freddie Kotze
Dalk kan die regering van die geld gebruik om die boere se uitstaande BTW uit te betaal . . . – Amanda Burger
Miskien moet ons die gebaar verwelkom - dis nou nie baie nie, maar dis darem beter as niks. – Johan Beyers
Sal graag wil hoor van boere wat reeds gelde uit die droogtehulp van die regering ontvang het. – Gerda Wessels
Ja, dit sal baie interessant wees om swart op wit te sien hoe dit verdeel gaan word. – Anneli van Jaarsveld
‘n Corporate soos Hauwei wil hulle hande lê op rare earth deposits soos Kadolanoïd vir die maak van data chips, want Namibië het genoeg daarvan. Hulle sal wel ‘n feasable manier vind om dit te ontgin aangesien Europese and Amerikaanse mining companies nie nou eers kans gesien het om dit te ontgin nie. – Tony Daniel
Dit help nie eens een boer se agterstallige rekeninge in droogtetyd nie. – Christene Maritz
We are closer to get 5G. MTC link up. Don’t sleep there in those offices. – Kissie Juelz
“Nét Namibiërs kan ekonomie red, sê kenner”:
Net by die stembus . . . – Hannes Dorfling
“Meer vrae as antwoorde oor Voortrekker se dood”:
Die hele Afrika was hulle blyplek so ons almal moet eintlik padgee as mense so wil redeneer. – Sylvia Janbey
Adv. Small is korrek in sy duidelike vertolking en uitleg, maar dit sal slegs geld vir ware natuurliefhebbers en nie liefhebbers van die god Mammon nie. – Freddie Kotze
Die ministerie het geantwoord. En ek stem heelhartig met die antwoord saam. – Michael Wittman
“Kinders se wêreld verbeter tóg”:
Ek is nie so seker dat dit verander in ons land nie. Ek sien elke dag pyn en seer met die Child Abuse Prevention-program wat ek doen, waarvoor ek maar baie min ondersteuning kry. Kinders het baie hulp nodig. Ouers moet meer betrokke raak om die situasie te verander. Ons land se toekoms hang van die emosionele welstand van ons kinders af en dit is in gedrang. – Emmarencia van Wyk
“Water word 5% duurder”:
We have to work together to save water. – Anne Visagie
Maak net die lekkende krane reg by al die regeringsinstansies. Dan spaar Windhoek reeds die hele Von Bach-dam. Demmit! – Francois Potgieter
Van Windhoek na Grootfontein getrek. Water baie goedkoper hier! – Jean-Mare Breedt
So raak alles duurder, maar ons mense se salaris bly dieselfde. Hoe dink die GRN moet die mense lewe? Sê my asb. – Luan Lerm
Vergelyk dan bietjie al die lewenskostes, bv. huurpryse, ook met ander dorpe. – Walt van Staden

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie