Facebook 8 Januarie 2018
Facebook 8 Januarie 2018

Facebook 8 Januarie 2018

Francoise Steynberg
Polisie lê beslag op mangaan-lorries



Hoekom ry TransNamib dit nie en sit dit in containers soos die Jood van Otjosondo dit gedoen het nie? Kan goeie valuta vir Namibia verdien. Moet nie net die idee afskiet nie.

- Dawie Moller



Gelukkig is dit nou gestop tot verdere kennisgewing. 10 uit 10 vir die dorp se mense wat dit teenstaan.

- Jan-Antonie Delport Delport



Hulle is darem maar skelm. – Trudie Koelman



Pa en dogter (4) reis saam deur Afrika



Ek wens ons kan op kykNet & kie op hoogte gehou word. - Linda Scheepers



Ek wens hulle sou dit nie post. Vandag se lewe so gevaarlik. - Naheed Amin



Glo dit gaan 'n belewenis wees!

- Anita Booysen



Rian Van Schalkwyk, super special. Geniet elke oomblik. Nina gaan dit nooit vergeet nie. - Charmain Horn



Dis fantasties! Wens ek kon so iets doen! - Sania Keyser Damon



Beste kombinasie! Wees veilig.

- Andre Halliday



Veilige reis. Enjoy! - Christa van der Merwe



Rian, geniet jul trip en veilig ry.

- Annetjie Bekker



May God keep them safe.

- Stella Estell Platt



Dis nice. Geniet die toer en maak alles die beste. Voorspoed vir die nuwejaar. - Moizelle Barth



Geniet dit en wees veilig. Die Here is saam met julle 2 al die pad. Hy sal julle 2 beskerm. - Charelle Rickerts



Geniet julle se toer. Alle sterkte.

- Chris Nawaseb



Veilige reis. - Sarie Taljaard



Geniet dit en wees veilig. - Rita Lotz



Geniet elke oomblik. - Elzana Steyn Louw



Fantasties! Veilige reis julle 2. - Elna Pienaar



Wow! - Alan R. Krohne



Awesome! - Dina Uiras



Clint en Steffi positief na rooftog



Steffi, jy is n tawwe meisie en laat jou nie maklik onderkry nie! Trots op jou. - Maretha Du Plessis Moolman



Jip meisiekind, ek ken daai gevoel, kom ons pak maar ons tasse en gaan huis toe. Jy kan maar jou man saam vat. - Corrinne van Wyk

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!