Facebook 8 Januarie 2021
Facebook 8 Januarie 2021

Facebook 8 Januarie 2021

Francoise Steynberg
Rekordgetal van 13 Covid-sterftes aangemeld

Dit sal nog baie opgaan. Vandag gesien dat meeste taxibestuurders nie maskers gebruik nie en so ook baie van die passasiers. - Pierre Le Grange

Mense het toelaes by NamPost afgehaal. Hulle het gewemel so baie was hulle en min het maskers opgehad nou hoe gemaak. Lyk my die reëls vir boetes geld net vir sekere persone. - Lisma Grunschloss

Government sal vinnig vaccine moet kry! Hulle sleep voete. - Amanda Fest Visser

Oor die conspiracy theories: Ek ken persoonlik 13 mense wat in kwessie van 5 maande gesterf het agv covid! Raai wat, 8 was onder 35 jaar oud sonder mediese toestande. Nuutse een was Saterdag opgeneem en Sondag oorlede, n man van 33 met 2 kinders. Sy vrou het sy doodsertifikaat vandag op fb gepost sodat almal besef dat daar nie COVID-19 op sertifikaat staan nie. My familie (ouers en stiefouers) het C-19 gehad, my oom het dit nou vir 2de keer. Dis ‘n vieslike virus, waar jy alleen lê en sterf en alleen vir jouself moet sorg as jy siek raak. Maar ja. almal wil praat wat hul niks van weet nie. - Chrizel Schreuder

Ek ken 6 mense wat al dood is van COVID. Net 'n dom, ingnorant mens sal anders argumenteer!!! - Tania Tait

My sussie het by die dood omgedraai met COVID. Sy is Type 1 diabetes ook nog en ons is geseënd om haar nog by ons kan hê op aarde. Die ding is nie grappies nie, wens mense wil begin besef dit is ernstige situasie hierdie. - Esti Fox

Kom kyk hoe lyk Covid by ons families wat dit gekry het. Werk liewers saam en sorg dat jy saam werk. - Marita Thomas-Short

Ek is die naweek aangevat op FB oor ek "dom" is oor ek glo mense moet by die reëls hou en hulle sê as polisie hulle werk doen (mense control after 9) word daar gese hulle is bullies. Ek het vir die persone gesê ek is eerder dom (dan is ek so gemaak en laat staan) en volg die reëls as wat ek ignorant is, want daai is ‘n keuse. Mens kan nie met ignorant mense redeneer nie... - Hannelie Schoonbee

Kommentaar

Republikein 2024-11-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 31° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 21° | 34° Oshakati: 23° | 33° Ruacana: 20° | 30° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 20° | 31° Omaruru: 25° | 34° Windhoek: 20° | 31° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 23° | 36° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 20° | 34° Lubumbashi: 18° | 33° Mbabane: 16° | 31° Maseru: 14° | 30° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 19° | 32° Maputo: 19° | 33° Windhoek: 20° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 27° Johannesburg: 16° | 29° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 19° | 29° Harare: 16° | 26° #REF! #REF!