“Láát reënseisoen verwag”:
Liewer later as nooit. – Angelica Beukes
Let's us pray and pray to the Lord to open the heavenly windows to rain over the whole country. – Derick Beukes
“Ouma vergoed ná twee se dood”:
Die groot jammerte is dat die staat moet opdok vir die personeel se foute, so hulle hou maar net aan om so op te tree. Die personeel wat aan diens was, moet almal afgedank word. – Dalene Reed Swanepoel
Ek stem. Terwyl die land daai geld ook nodig het . . . Ons sal meer moet omgee vir ons pasiënte. – Lacadia Brandt
Negligence & incompetence . . . Let the government pay up for their ignorance. – Willem Wildman Heyns
Why should tax payers pay? The staff should be held responsible.
– Amanda Fest Visser
Die taxpayer moet nou vir die nalatigheid betaal. Watter straf kry die verpleegster en die dokter? En die bestuurder van die hospitaal? – Anja Schütte
Geen geld kan hul vervang nie. So hartseer! – Jeanette Hundemer
Dis min vir haar 2 kinders . . . Sorry, ja die geld gaan hulle nie terugbring nie, maar ja, dit gaan elke dag so daar. Dis baie erg. Gaan kyk self hoe gaan dit daar. – Dianne Botma
Woensdag se voorblad:
Hoekom is daar so baie geld in die droogtefonds? Daar is veronderstel om niks geld in die fonds te wees nie, want dit moet mos vir die boere uitgedeel word. Dit sê vir my daar word links en regs geld ingevorder, maar in die bank gehou. Van ons boere kry baie swaar en hulle kry glad nie hulp nie. Wonder maar net. – Jenny Möller
Thomas Crook . . . – Michael Demtschuk
“CCF-honde steeds bobaas”:
Ek self het 'n hond gehad van die CCF, topklas diere, kyk mooi na hulle en hulle kyk mooi na jou vee.
– Michael Rooi
Video – betoging by die NBC:
Moet nie blootstelling aan die mense gee nie. Hulle dans asof alles reg is. – Antoinette de Greeff
Time to strike = paid too much = too many workers. – Herbert Daniël du Plessis
Auditioning for the upcoming choir competition? – Manneckey Khoe-Aob
“Swaarder strawwe vir dieremishandelaars kom”:
Well done!!!! Awesome nuus. – Retha Reinders
Fantasties!!!! So so so dankbaar.
– Loritzma van Zyl
Hieroor jubel en juig ek!!! Geen genade vir diere- en kindermishandelaars nie!!! – Ester Fourie van Schalkwyk
“Paspoorte eers Oktober hier”:
Gevangene in jou eie land. – Julius Kotze
Hoop net ons aansoeke is veilig bewaar en nie weg soos als verdwyn. – Karin Olivier Visagie
Hoop hulle het genoeg bestel, so lank, so baie mense wag. Dan tot hulle klaar is. Waar is stock control? – Karin van Dyk
What about the students who need to apply for a study visa? Passport moet valid wees vir tydperk van studies? Of verstaan ek verkeerd?
– Veronika Hinterholzer
Vra ek ook . . . Pateties. – Landi Thuynsma
Hulle gee gewoonlik dan noodreisdokumente uit. – Brigitte Thaumuller
Been there. Hulle het dit ook nie. Sê net jammer, moet maar wag. Nothing we can do. – Jay-Ce Joubert
Die SA ambassade reik ook nie studievisas uit op noodreisdokumente nie. – Juanette Campbell
En Oktober het 31 dae . . . Dalk nog daai laaste dag van Oktober.
– Shirley Gertze
Wag al van April af. – Deoni Diedericks
Asb. Ons het Desember planne
om na die buiteland te reis, kan dit asb. vroeg genoeg hier wees om aansoek te doen vir passports. – Weylin Platt
Sit met dieselfde probleem. Wil nie vliegkaartjies bespreek vir Europa of verblyf boek tot die bloomin paspoorte hier is! En dan hoop ek hulle process gou genoeg en vat nie nog 'n jaar om backlog op te vang nie. – Mel Connor
“Ongeluk tussen Usakos en Swakopmund”:
The trucks drivers are really not resting enough! They are being pressured by their employers to drive long distances because they have to offload as per customer demand. Most of them start using drugs to keep them high in order to keep them awake and to cover the expected distance. Rest is very important! – Opavanga Kakujaha
It is possible . . . In 2005 a client of mine overtook a truck which were loaded with a 10 ton block of granite. Your fears come true in this case. The chains broke loose and that block of granite fell onto his car, killing him and his whole family instantly. So we must stay vigilant when on these roads. – Sydney Groenewaldt
Og mense, mense, dis aardse goed, niemand oorlede, ons gaan aan oor skade, maar nie 'n lewe nie. Sê maar net. – Andries Mouton
Hoekom val daar deesdae so baie trokke om??? – Celine Malherbe Rust
Hoekom moet die drivers nie 'n vaste salaris betaal nie? Nou moet hulle daardie klompe ure aanhoudend dryf sodat die kilometers kan add up. Dit moor regtig die drivers. Terwyl die eienaars derduisende kry vir een vrag kry ons mense peanuts. Neh man, dit is daai goed wat Suid-Afrikaners net moet staak. – Julian van Wyk
Ja, en die base moet 'n hulpdrywer opsit wat die drywer kan aflos. – Tyrone Tholkes
'n Private makelaar het vir my gesê hulle verseker nie sulke trips nie, want dit kos te veel om elke trip te finansier. Die kere waar daar so 'n ongeluk gebeur, is so min dat hulle die kans neem eerder as om die voertuie elke keer teen enorme bedrae te verseker. – Pastorale Berader Jack Smit
Dinsdag se voorblad:
Waar is die president? Hy maak dan so groot ophef van "accountability", maar Windhoek val uitmekaar uit onder sy neus. Binnelandse sake kort 'n nuwe baas. Hulle diens is pateties op meeste plekke. – Barry Burger
“Air Namibia vlieg voort”:
Xavier Masule must present a viable solution which will not include the tax payers and Fiscus money. It is easy to make statements but the proof is in the eating and tasting of pudding presented. Let's hope and pray the Acting M.D. has a real solution. He will become a national hero. – Ulrike Leitner
Wonder hoe sou Gene Travers se prentjie gelyk het. – Hannes Brandt
Westair gaan julle groot kompetisie gee. En hulle gaan goedkoper ook wees. – Regan Fransman
Verminder die personeel. Die verhouding van personeel en aantal vliegtuie maak nie sin nie. Kyk na ander lugrederye! – Clarice Sonblom Theys
Met komplimente van die belastingbetaler. – Daniel Claasen

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie