“Melkoorlog versuur verder”:
Die boere moet direk aan gemeenskap begin lewer. – Ina Snyman
Ons het destyds 'n groep gehad wat al om die beurt uitgery het na 'n plaas oorkant Toni Rust om melk te gaan haal. Dit het nogal baie goed gewerk. – Brigitte Thaumuller
“NEEEF sal vanjaar wet moet word":
NEEEF sal nie die inkomstegaping verklein nie. Dit sal die rykes net ryker maak! Dis ‘n foefie! – Junior Bruwer
Weereens net vir die fat cats. Die arme ou wat op die straathoek staan en bedel vir werk gaan niks beter daaraan toe wees. Niemand wat alles op ‘n skinkbord kry kon nog ooit sukses bereik nie. Chinese vriende stel nie eers Namibiese werkers aan. Lyk my politici raak al swakker en skelmer. – Lali Thirion Beukes
Dan is dit nou ‘n goeie tyd om skuld te maak. . . Ek sal maklik my skuld met iemand anders deel. – Rickus Vermeulen
Careful Dr Hage, don’t repeat SA here. – Julien Alfonso
Verkoop vir Oropoko en deel daai geld uit. – Mariette Louw

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie