Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
Covid-19:

Ek hoop mense wat onbevestigde en fopnuus versprei, word ernstig vervolg. – Amanda Fest-Visser

Dis 'n goeie plan. Sentrale hospitaal het die regte fasiliteite om die siekte te behandel. – Benjamin Banks-Manetti

My meisiekind was vir 8 maande in Sentraal. Die isolasievloer en die pediatric cancer vloer is baie skoon en volg streng reëls en regulasies. So bly dan maar by die huis as jy voel jy is beter af. Maar asb., hou asb. net op om met alles fout te soek. – Charmain van Wyk

Wees ‘n slag positief. Ons Gov. probeer hulle bes. Dalk nie presies wat ons wil hê nie, maar hulle doen. My skoonpa was daar vir sy hart, en daai hospitaal verskil hemelsbreed van Katatura. – Madelyn Burger

Die central hospital is skoon en netjies, mense. Ons moet positief wees. Los die negatiewe houdings, want soos ons nou aangaan, sal ons net nêrens gaan. – Jemma Carew Mouton

Stenig my maar, maar hoekom is almal so negatief. Ons moet nou saamstaan en die beste van alles maak. Ons neem nie die virus ernstig op nie, maar mense, dis realiteit. Ek wens Namibië wil ophou kla en begin voorsorg tref. – Velicity Cloete

Ek was ook onlangs by Windhoek Sentraal. Vanaf die parkeerplek buite, onder die bome, is daar vullis wat nie opgetel word nie; van die mure in ontvangs, die sitbanke, en vloer is vuil; die toilette, was- en badkamers; gaan kyk self. Hier word nie “fout'” gevind nie. Daar is wel baie fout by daai hospitaal en nogsteeds nee, dankie, ek bly liewer tuis. – Namaqua Daisy Links

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!