Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
En steeds lyk dit nie asof die bood­skap by die verbruikers en vermorsers van water uitkom nie. Indien die munisipaliteit nie gou gaan begin om vermorsers van water baie hard te straf nie, gaan daar steeds geen noemenswaardige besparings plaasvind nie. Die gemiddelde verbruiker kan waaragtig net soveel water bespaar. - Johan Beyers

May God bless her (Mariana Grob­ler) with new life we send her our blessings. We hope she gets well soon. - Selonyana Vaya Bonita

Die pryse (van brandstof) is baie laag. Namibië se pryse word nog gesubsidieer deur die regering. Ons sou N$20 betaal het, so ons moet maar dankie sê. - Rachel Steinbeck

Ai, en ek sal nie omgee as my salaris so gereeld opgaan nie! - Elize Fouchè

I am so glad I have an E-Bike. - Anja Kreiner

Ek is bly hulle (die aanvallers van mnr. Alec Kriel) is vasgetrek. Oom, word gou gesond. Hier gaan dit nie oor kleur nie. Hulle moor en roof enigiemand wat magteloos, weerloos en swakker is. Ek sien aan die kommentaar wat gelewer word dat almal wat regdenkend is simpatiek is teenoor hom. Dankie aan die polisie en almal wat hulp verleen het. - Suzi Esterhuizen Kearns

I am most disturbed by the assault on this Oupa. I love old people and I hate to see them treated badly, even to be verbally abused. And I’m consoled by the fact that this old man survived. But I want to point out some issues here. First of all, I would like us to show the same outrage when persons of colour have been abused. I have seen many cases where tragedy befalls them and only a certain segment of society laments those cases publicly. Which brings me to my second point, this is Namibia and criminals do not pick on colour to abuse rights.
They have been doing it across spectrums. We do not have racial farm murders here and we should do whatever it takes to avoid that grotesque circumstances. My point, with a background of this case study, let us not limit ourselves to feel pain only when our “immediate” neighbour is hurt because that is not the way to nationalism. Let us bleed for this Oupa and many others irrespective of who they are so long as they are Namibian. - Lee Garises

Sterkte aan die Walters-familie. Oom T was ’n staatmaker wat altyd daar was vir die minder bevoorregtes. U is in ons gebede. - Jurika Jural Albertse

What is wrong with these people? Why hurt anyone, especially an old person. This world is heading in the wrong direction. When will we realise that? - Julien Afonso

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!