Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Polisie skiet ‘ietermagôsmokkelaar’ in die voet”:

Die realiteit is dat die meeste mense oningelig is oor natuurbewaring en hulle kry bitter swaar. Daarom is die tipe inkomste aanloklik. Straf die kopers (Chinese) harder en hou die regering kwalik vir mense se ongelettertheid en armoede. – Jennifer Bassingthwaighte

Nee. Ek stem nie saam nie. Almal is bewus van natuurbewaring en lees en hoor oral daaroor. Te lui om te werk? Sommige wild is ‘n maklike prooi en vinnige geld. Ja, ek stem. Straf die kopers vir sulke wandade. – Carol du Plessis

So moet hulle oorkom! Hier in SA Kalahari jag hul die ietermagô’s net so en probeer dit verkoop. – Lorraine Coetzee

Laat dit vir hom ‘n les wees. Maar die eintlike skuldiges is daardie mense van die Ooste wat hierdie goed aankoop. Ongelukkig lê hulle baie laag en kom 'n mens selde by hulle uit. – Johan Beyers

“Windhoek voor afgrond”:

Maak dit makliker vir SA besighede om hulle fabrieke, toerusting en kundigheid te skuif na Namibië en die prentjie sal verander. – Kobus Viljoen

Ons kan onse Chinese beïnvloede regering bedank daarvoor. Dis mos meer belangrik om buitelanders en belastingvrye organisasies en besighede uit China uit te bevoordeel met werk en inkomste as om vir ons eie Namibiese burgers en ons eie Namibiese ekonomie te sorg. – Michael Pretorius

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!