Facebook 9 Januarie 2019
Facebook 9 Januarie 2019

Facebook 9 Januarie 2019

Francoise Steynberg
Onderwyskopsere kwel opnuut vanjaar

Geen probleem. Gebruik vir minister Katrina. Al die ministers het mos einde verlede jaar uitstekende punte by President Geingob gekry. - Paul Brits

Dit is ‘n absolute skande dat daar nie genoeg klaskamers is nie. Nog groter is dat ouers nou moet soek vir plek vir hul kinders weg van hul tuisdorp. - Borrie Borman

Elke jaar dieselfde rympie. - Rene Albrightson



Eerste skooldag

Wow julle maak my nou sommer jaloers. Dis nou eers volgende jaar my beurt met Ruben en ek hoop regtig hy is ook by Juf Elaine de Klerk. Fingers crossed! X - Natachia Engelbrecht

Anel Kotze, ons kids is awesome!!! - Michelle Warden

En kyk hoe mooi soet!! – Anel Kotze

Ag, hulle is pragtig. - Elzaan Knoetze

Anel Kotze is op kameravrou. Hulle weet mos ons sien wat hulle doen. - Michelle Warden

Sterkte, Juf Elaine, jy is die beste! - Berylize Van Wyk

Te pragtig, Aiden. - Tossy Beukez

Wow.....School to be!!! - Havo Theophilus

Kyk dan nou vir ons ou grote. Te pragtig ouma. - Anita Theron

Sterkte Juf Elaine. Jy is die beste!! - Gerida De Klerk

Kostelik!! - Being Klokkies

Ai my baby. Dankie. Glédane Zenith Carew, Garth Ockhuizen wys die parentals. - Anantha Diergaardt

Is daar nie 'n way om dit te download? Laat julle dt vir haar eendag op ‘n ouer ouderdom kan wys. - Glédane Zenith Carew

Elaine De Klerk, die nuwe klompie in mamma se klas is oulik. - Lisa-Marie de Klerk Mostert

Dankie vir die deel. - Frikkie Amelda Engels

Kathryn du Toit, kyk in die agtergrond! - Michelle Warden

Jana Weyers, kyk vir Mia. - Lizle van Niekerk



Von Bach kry 10% water by

Oom Peet, Namibië is baie droog en kort baie reën. Ons hoop jou voorspelling is reg. - Dawie Kok

Hoeveel geld sit hy op sy voorspelling? - Jan-Hendrik van Wyk Opperman

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer