Facebook 9 Oktober 2017
“Oranjemund se opening uitgestel”:
Even if De Beers tells you this, the truth is that a diamond is not forever, neither is the future of Namdeb. The only way the town can attempt to create a future for itself is to begin some form of normality. No man is an island - the same is true for Oranjemund. – Hanjo René de Villiers
Dorp moet toe bly anders gaan hy tot niet wees. – Doraan Gys Cilliers
Stem saam. Horst Wurst-Henning
Jap, ek dra kennis. Maar dankie. Haha, hulle gesê dit is te vroeg. En hulle het geluister. – John Mackenzie Oosthuizen
“Kopskoot tydens huisbraak in Eros”:
Dit is verskriklik. Jou lewe vir 2 selfone en 'n skootrekenaar! Ek was altyd so trots om 'n Namibier genoem te word en het altyd gesê dat ons 'n vredeliewende nasie is, en hoe bly ek is om hier te bly. Deesdae trek ek my woorde terug, en dis sagkens gestel. Die regering moet optree voor dit te laat is. Ons ly alreeds groot skade in die toerismebedryf. – Esther van der Merwe
Ja nee. . . Die land is lankal in sy maai. Die regering sal nooit weer die orde kan handhaaf nie sonder 'n transformasie. . . Nuwe leiers. – Norman D Bester
Die rowers het klaar oorhand gekry in ons land! En die mense in die RSA dink dit is veiliger hier as daar! SURPRISE vir hulle. Ek het gehoop ons land sou veiliger wees, nou raak dit net al erger! – Helga van der Merwe
Nee, ek wil net dit sê Hier gaan dit baie rof. Dit is darem nog nie so erg by julle nie. – Pieter Myburgh
En jy mag nie skiet nie, mnr. Die Inbreker het deesdae al die reg. Skandelik dat kriminele so oorhand gegun word. – Magda Paulsen.
En hier begin dieselfde ding sy kop uitsteek waar die regering nie 'n woord sê oor die crime. – Adri Roelofse
Ja, dit is jammer dat my geboorteland wat ek lief het ook so moet agter uit gaan. Lyk my die staatspresident doen ook niks nie. – Pieter Myburgh
Ek sal hom skiet, want hy kom nie vir koekies en tee nie. – Loretta Hager
Mense!!!!! – Jo-Ann Katamila

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie