Facebook

Dani Booysen
“Sowat 200 stukkende voertuie by regeringsgarage op Rundu”:



Wat is verkeerd in die mense se koppe? Dit is ver meer as 40 miljoen wat deur die gat gepluk is! – Thys van Zyl



No money to fix it? – Christo Pieterse



Janee. . Blink toekoms. Ons betaal mos. – Hannes Swanepoel



Maak dit reg. Wat maak die GRN? – Carel Kotze



“Te veel leerlinge, te min klas­kamers”:



Gebrek aan beplanning. RGN kry elke jaar 15 dag-statistiek. So hulle het die getalle. – Madelaine Viljoen



Verniet onderwys is duur. – Wolfie Mall



“Twee verdagtes in transito-rooftog op Okahandja vas”:



Moet sê geluk, Nampol, maar julle moet in alle gevalle so gou en briljant optree, nie net as dit by geld kom nie. Nogtans geluk. 'n Man wat nou nog sulke gedagtes het los als, die “boere” vattie k*kkie. – Rachid Scott



Geluk NamPol. . . – Christo Pieterse



Facebook-uitsendings:



Ek geniet altyd julle nuus. Groete vanaf Melkbosstrand. – Ann Steyn Viljoen



“Twee gewond, drie vas in gewapende rooftog”:



Goeie werk, stadspolisie, maar kyk net al die mense. Indien een van hulle raakgeskiet word, is die polisie in die moeilikheid. Mense, bly asb weg van sulke situasies. Julle bemoeilik net die polisie se werk. – Antoinette de Greeff



Well done - we need more police that take action fast and put more criminals in jail. – Kobus Visser



Well done to the police force. Just a pity our courts aren't on par and give bail to these criminals. – Luis Marques



Ek gaan Namibië toe trek. Skoon en lieflike plek. Die mense wat daar woon is nog vol liefde vir hul medemens. – Sylvia du Toit



Our brave men in uniform we salute you. – Gavin Noble



Ek is bly die Here het die polisie be­skerm. Baie goeie werk gedoen. Ek bid vir julle. Groot Aub se polisie is net so wakker. Nampol, julle is puik. Trots op julle. Hou so aan. – Anne-Marie Klein



A job very well coped with!! Greatful that none of the officers on duty got hurt!! – Oda von Marees



Dit is soos die polisie moet optree. Baie mooi en baie dankie! – Henri Brunette



Boeie om jou gewrigte voel beter dan 'n “gun” in jou hand sou ek sê. . . Geniet dit. – Alfred Philander

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer