Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
Van die boodskappe van dank en hulde aan Des Erasmus:



Dankie oom Des dat jy destyds 'n kans gevat het en my aangestel het as Republikein se fotograaf. Jy was 'n nuusman deur en deur. - Karel Prinsloo



Miskien hou Des, oom Angel, Smittie en dok Spies nou kajuitraad iewers in die melkweg. - Philip Deetlefs



'n Groot man het gegroet. RIP Oom Des. Jou woorde sal vir lank nog eggo oor afstande heen. - Karen van den Berg



Soveel ink wat uit sy pen gevloei het en nou is dit net die kosbare herinnering wat oorgebly het. Oom Des, sal jou en al die stories so baie mis. Rus in vrede. - Christine Kruger



'n Ware heer en 'n legende in die ware sin van die woord. Dankie Oom Des vir alles wat jy vir ons beteken het. - Chix Paul Herbst



Rus in vrede my Oompie. Jy sal altyd onthou word met al die hengelstories. Sterkte aan die familie. - Sarah Coetzee



So vreeslik hartseer om te verneem dat oom Des oorlede is. Het die voorreg gehad om hom te ken en by hulle aan huis te kuier. Sterkte aan tanie Anneli. En aan al die kinders en kleinkinders. Dit is 'n groot gat wat in ons almal se harte agterbly. Sterkte. Bid vir julle. - Marian Snyman



Hy kon toor met die taal van ons hartklop! Dankie, Oom Des. Rus sag. . . - Fran Thomas



Hy was 'n legende en 'n regte joernalis. - Cornelius Kruger



Baie hartseer, sal sy stories mis. - Annabelle Erasmus



Sterkte aan sy familie, naasbestaandes en vriende. R.I.P. Oom Des. - Gideon Morkel



Sterkte Anneli, dink aan jou. - Ingrid Compion



Sal die oom altyd onthou as die koerant-omie. - Adele Neethling



Baie sterkte aan die groot seder se familie. - Jonathan Basson



Nog 'n grote het geval. - Herman Maritz



So jammer om te hoor. - Blommie Diergaardt



RIV. - 'n Groot Boom. - Piet Pens Oelofse



RIP Des. Jou plek gaan leeg wees. - Loretta Hager



Mooi loop ou grote. Rus sag! - Collin Joseph



Baie hartseer nuus. RIV. - Etienne en Marion Lombard



Ander boodskappe:



Dis vreeslik. Die taxidrywers ken ook nie hul roetes uit die dorp na Narraville. 12 dollar in selfde straat, op pad na Narraville 24 dollar. Taxi Association sal moet werk aan info vir taxidrywers. En 48 dollar van buurt tot hospitaal en 50 dollar van Whk na Rehoboth. – Andelene Eksteen



Let parents pay school fees then all this financial crisis will be abolished. Mr. Prez, wake up, our country is bankrupt because of wrong decisions. Make the right one and let parents pay school fees. – Rucaverney Eberenz September

Kommentaar

Republikein 2025-01-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 31° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 30° Windhoek: 16° | 29° Gobabis: 20° | 35° Henties Bay: 17° | 20° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 20° Rehoboth: 18° | 33° Mariental: 20° | 35° Keetmanshoop: 17° | 34° Aranos: 20° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 16° | 34° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 28° Lubumbashi: 17° | 23° Mbabane: 15° | 18° Maseru: 12° | 29° Antananarivo: 18° | 26° Lilongwe: 20° | 24° Maputo: 19° | 27° Windhoek: 16° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 29° Harare: 18° | 24° #REF! #REF!