Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
“Hofdrama kring al hoe wyer uit”:



Gaan so al vir jare. Aanklaers doen nie hulle huiswerk nie dan wil hulle die laaste sê hê in die hof. Hoogtyd dat van die aanklaers met die "ego" rondom hulle koppe teruggebring word aarde toe. Moet bysê daar is aanklaers wat hulle sout werd is en goed voorbereid is as hulle die hof instap , maar dan kry jy ook daardie arrogante aanklaer wat niks doen nie. Is dit nie een van die redes hoekom hofsake (party “petty cases”) so lank draai a.g.v. aanmekaar uitstel nie? Hoeveel van goeie sake is al uitgegooi in die howe omdat aanklaers nie voorbereid is nie? Skuldige mense stap op die end uit as onskuldige mense a.g.v. die agbare aanklaer wat nie voorberei het nie. Daar moet meer Van Pletzens op die banke sit wat hulle nie laat voorskryf nie. – Fp Smith



“Dolfyne by Pelican Point gered”:



Can it be maybe that they were hunting­ and got stuck on shore?

– Michael Janse van Vuuren



If someone wondered like I did. . .

"Scientists are still searching for the answers that will unlock this mystery.

“There are many theories about why whales and dolphins sometimes swim into shallow water and end up stranding themselves on beaches in various parts of the world. Some ­scientists have theorized that a single whale or dolphin may strand itself due to illness or injury, swimming in close to shore to take refuge in shallow water and getting trapped by the changing tide. Because whales are highly social creatures that travel in communities called pods, some mass strandings may occur when healthy whales refuse to abandon a sick or injured pod member and follow­ them into shallow water.

“Mass strandings of dolphins are far less common than mass strandings of whales. And among whales, deep-water species such as pilot whales and sperm whales are more likely to strand themselves on land than whale species such as orcas (killer whales) that live closer to shore.”

– Rowan du Plessis



Thank you Levo Dolphin Tour! – Adri Oosthuizen



Jul Geysers is ysters! Well done...

– Elsabe Verster



“Ben Nolte se moedige verhaal van hoop”:



Wishing the Nolte family all the strenght and faith they need. – Björn Basler

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!