“Moedertaal kry voorkeur”:
Implementering hiervan ('n baie goeie initiatief), gaan bitter moeilik wees met die regering wat “Wage Bill” reeds om elke hoek en draai gooi. Ons het nog nie eers “gratis” onderrig onder die knie, nou weer dit. Besef ons regering die finansiële impak van so 'n besluit? Baie goeie en in die kol besluit, maar beskik ons oor die nodige mannekrag? – Gerald Fourie
Eerste padslagoffer van Paasnaweek:
Die Otjiwarongo-Okahandja-pad eis baie lewens daagliks. Iets sal drasties moet gedoen word, want regtigwaar dit voel asof die spesifieke pad gesaai is met onheil. Want so kan dit nie aangaan nie. Bid vir daai pad. A nee a. – Shaney Hikupex
Die paaie het niks met ongelukke / insidente te doen nie! Bestuurders is meestal verantwoordelik. – Tubby Gouws
Veral daai spesifieke stukkie . . . 60-80 km suid van Otji. So baie bussies al daar geval en elke keer is daar mense wat doodbrand. Jy is reg, daar is onheil op daai pad. – Monique Goosen
Dit sal nie help jy bid vir daai pad nie, maar vir daai hell drivers op daai pad. – Tokkos van der Merwe
Please take in consideration that the roads to the north out of Windhoek is full of wild animals. That area specially with wild pigs and there will never be proof unless that pig is not dead on the accident scene. – Piet Gouws
Optog vir wettiging van dagga:
Is snaaks hoe mense drank en dagga blameer vir hulle probleme. Vat responsibility vir jou eie geluk man. Dis soos mense wat die duiwel vir alles blameer. Ons almal weet wat die wortels van ons probleme is. En dis nie fisies nie. – Morné Venter
Jammer dat dit na Namibië oorwaai. Hoop nie dit word goedgekeur of oorweeg nie. Dit sal net die misdaadsyfer laat styg. Argumente vir medisyne: kan dan aan apteke verskaf word wat met voorskrif bekom word. – Joos Platt
Alcohol is the REAL gateway drug and cigarettes are three times more addictive than marijuana and both are legally found for sale and even conveniently found at petrol stations. – Aedin MohrMann
I know it sounds horrible, but I so want these sideline sceptics to have excruciating pain 24/7 for a long time. Meaning years and no medical quick fix. So sideline critics, what is your bright solution?? Suppose Panado. Legalize cannabis for medical perscription & use. Not zoll smoking. – Riana Rautenbach
Ek ondersteun julle 100%. Maak dagga wettig. – Sussie Maritz
99,9% van julle comment-makers het nog nie enige eksperiment met dagga gedoen nie en wil die meeste weet. As jy nog nooit koffie gedrink het nie, is jy mos nie 'n koffiekenner nie. Julle glo hoorsêstories van ander leke as die waarheid. Maak dagga wettig en die daggamark val so ver dat die dealers nie geld maak nie. Daar moet egter steeds beheer en beperkings in plek wees. – Gideon Kotze
100% verkeerd. Die wat so vir die wettiging vir dagga is, rook dit seker self of het nog nooit gesien hoe lyk 'n gerookte nie. Kom by mense. Daar is niks fout met drank nie, maar wel die misbruik daarvan. – Alet Taljaard
Baie van die mense wat glo dagga moet wettig gemaak word, wil ek net vra: hoeveel van julle het al in arm woonbuurte rond gery om net die omstandighede van mense te aanskou, watter effek dagga, drank op mense se lewe kan hê. As mense seergemaak word, is mense gewoonlik onder die invloed van drank, dagga en word daar baie gal gebraak. Ek glo dat geen man van die gereg dit wil goedkeur en wettig verklaar nie. Drank, sigarette kan ook gekontrolleer word. Baie keer sien ek kinders, op skooldae, wat eers 9-10 uur op pad skool toe is, wat nie normaal optree waaneer hulle aangespreek word nie. In skole selfs het ons die probleme dat kinders die dagga gebruik/verkoop. Moet die gemeenskap vernietig word sodat andere hulself daarin kan verlustig? – Peter van Wyk
Ek was nog nooit aangerand of geroof deur 'n stoner nie, maar die alkohol, mense wil net almal m . . . – Schalk Louw
Solank hulle dit wettig maak vir medisinale doeleindes het ek geen probleem daarmee nie. Het al te veel gehoor en gelees van hoe dit werklik mense met siektetoestande en veral kinders met epilepsie baie gehelp het, waar ander medikasie dit nie kon regkry. – Yolandi Head
Het julle geweet dat Nederland wat baie jare gelede al dagga gewettig het, nou al 3 tronke gesluit het omdat daar nie genoeg misdaad is nie? Nou hoe nou? – Duifie Davida Barnard
Ek het 3 jaar by 'n rehab gewerk, die helfte van die heroïenverslaafdes het met dagga begin! – Susi Davel
“Arandis-slagting: Verdagte vas”:
Dankie vir jul werk, polisie. Gee vir hulle 'n handdruk. Ons is trots op julle. Dié wat nie man of kind in die mag het nie, sal nie weet nie, of 'n pa. Ons bly elk dag op ons knieë vir hulle. Ek is 'n trotse ma, want my kind is 'n speurder. Dit vat aan 'n ma. – Maria Brendell
Ek glo hulle het rede om te glo die man is skuldig, dis waarom hy aangekla is. – Zelda Malander-English
Uiteindelik. Baie mooi! – Johan Beyers
“Paasbolletjies maak jou 'hoenderkop'”:
Jip, dis waar – dit kan gebeur, maar ('n baie groot máár) dit kan gebeur onmiddellik nadat jy alkoholvrye drank, vetkoek, hot cross buns en vele vloeibare medikasie geneem het. Dan kom die “maar”: As jy so 'n paar minute wag, sal die lesing weer zero aandui, want dit wat die lesing veroorsaak het, was in jou mond en nie in jou bloed of asem soos wat getoets word nie. Het jy egter te diep in die bottel gekyk, sal die lesing nie vinnig na zero terugkeer nie. Die beampte wat jou toets, hoef dus net bv. 10 minute te wag ná die eerste toets en dan weer te toets. Sou jy dan steeds positief blaas, is jy skuldig. Waarom die bohaai? Honderde sterf op ons paaie. Hou liewer net op drink en bestuur. Dit is die regte ding om te doen! – Kubaan Coetzee

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie