Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
Kletskompas – Dave Viljoen gesels oor verkeersake:

Kan dit nie deel van skoolopleiding gemaak word nie? Skole bied klasse dan klasse aan vir learners license en ook driving license. Dalk advance driving ook? – Leoni Llewellyn Strauss

“Vier olifantjies oorleef”:

Te pragtig! Soos kindertjies is! – Paula Vorster

“Pensioenarisse eis GIPF-vervolgings”:

Jammer - dit is klaar opgeëet. – Daniel Claasen

Rugbygroep vir Japan:

Baie geluk Adriaan Booysen, AJ de Klerk, Janry du Toit, JC Greyling, Rohan Kitshoff, Johann Tromp, Andre Rademeyer, Cliven Loubser, Eugene Jantjies, Darryl de la Harpe. Wanderers rugbymanne. – Willem van Zyl

Nice. Congratulations boys. Namibia all the way!!! – Shirlene Isaacs

I see the player’s spirit. That sport is not for skinny guys like me . . . – George Claus

Good luck from the UK! – Bernize Gregory

Super proud op Narraville se boys. – Lo-Valda D Davis

Vervoeronluste in SA:

Mense, bid vir ons lorriedrywers. Dit is vir my baie duidelik dat die eienaars van die Namibiese trokke nie die erns van die saak besef of wil besef nie. Hulle stuur nog steeds hulle drywers na SA nou moet hulle op die grense gaan wag tot wanneer? Die eienaar sit lekker by sy huis en die arme lorriedrywers moet op die grens gaan wag. Al wat ons hier in Namibië kan doen, is bid vir elkeen in SA en ons lorriedrywers wat hulle lewens op die spel plaas om opdragte uit te voer. Sterkte vir julle. – Lisma Grunschloss

Daar’s geen rede tot paniek? Nou wanneer moet ons nou paniekerig raak? Die foto’s, die berigte sé alles. Ons kan mos nie siende blind wees nie. As hier oor ‘n week niks brandstof en kos is nie, wat dan? My brein sê vir my daar’s moeilikheid want ons kry als van RSA. Ek is paniekerig. – Hakkies Husselman

Die situasie het heeltemal handuit geruk. Vragmotorbestuurders is beslis nie op die oomblik veilig nie. 'n Skoolmaat van my is so 2 weke gelede beseer nadat sy trok van die pad af gedwing en met klippe gegooi is. En hy is allermins 'n buitelander! – Benitha Badenhorst

Ongeluk eis ses lewens:

Niemand wil eerste by hulle self begin om hulle road behaviour te verander nie. – Anél Brink

Namibian drivers, we really need to take a good long hard look at ourselves. So, so sad. Prayers go out to everyone affected. – Phil Balhao

Genade. Ons paaie is ‘n slagveld. My innige simpatie aan die families. – EC Olivier

OMW!!! 7 children in 6 days. Lord have mercy. All those innocent lives taken. – Lorita Gerber

Kom lat ons hande vat en bid vir reisgenade op ons paaie. Groot asb. mense. Kom ons maak dit ‘n moet in ons gebede. – Charmaine Philander

Ja en ons liewe regering sit met hande gevou oor die gebrek aan wetstoepassing. – Basie Oosthuizen

It is just getting worse and worse. We seriously need to look into this matter. Today I issued 105 warrants of arrest in Karasburg alone for speeding tickets. It is inclusive of my district, Noordoewer and Ariamsvlei. – Tania Mueller

Verander die lisensieprosedure soos die van Suid-Afrika. Dis te maklik om ‘n lisensie in Namibië te kry. – Heidi Vermeulen

Nee, dis vrek moeilik om ‘n lisensie te kry. Dis so moeilik dat mense sonder lisensies bestuur! Die karre op die paaie is somtyds in ‘n swak toestand, bestuurders is ongeduldig en ry gereeld te vinnig. – Hildie Viljoen-Du Toit

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!