Facebook
Facebook

Facebook

Dani Booysen
Polisieman in hof wat omkoopgeld aanvaar:



Bribe is aan die orde van die dag!!! – Rene Albrightson



Nog moet gaan sit vir omkoop by kameras op hoofpaaie. – Rüdiger Woortman



Wat van die ondersoekbeamptes na die verdwene miljoene? – Adriaan J Coetzee



Die parlementsopening:



Dis die verskil!! Geordend. Netjies sonner ´n skouspel van chaos soos in ons buurland SA. Ek´s trots op ons landsleiers se voorbeeld. – Pieter Brand



Trots dat alles in so 'n ordelike manier geskied, well done! – Lien le Grange



Nog reaksie oor die beplande ­donkieslagpale op Outjo:



Dis nou weer vir Chinese, want ´n ruk terug het daar soiets plaasgevind in Suid-Afrika. Gelukkig is dit gestop voor daar te veel skade aangerig was. – Willem van Zyl



Hier het hulle donkies lewendig geslag nou die dag in SA. – Cyril Booysen



Hulle kan gerus die robbe oes en uitvoer teen betaling sodat ons weer kan strandhengel soos destyds. Die geld kan dan aan die ouetehuise geskenk word. Glad nie so moeilik nie. - Norman D Bester



Ons het alreeds die hele land se visbronne en minerale aan die Sjinese gegee. Wil hulle nou beslag lê op al ons lewende hawe ook? - Johan Beyers



Die goed is te maer. - Kobus Etsebeth



Biltong??? Chilli bite sticks??? - ­Norman D Bester



Chinas wil nou die donkies ook poach. Hulle doen dit klaar in SA. Namas, Basters en Damaras, pas julle rygoed op, die Chinas is op julle case. – Jerry Beuked



Tot die Bybel-dier is nie eers meer veilig by die Chinese nie. - Kobus Etsebeth



Agge nee asb., dit is so onnodig. Die mees edel dier. Maak my so erg hartseer. Wat wil hul nog uitroei? - Carlia Snyman



Hoe kan julle dit doen, wat sal later oorbly? - Marietjie von Wielligh



Hoop hierdie ongewenste idee stop gouer as wat dit begin vorm het. - Gielie Lambrechts



Petisie - Kotie Theron



Donkies moet weier, hog, hog. - ­Regite de la Harpe



Ag nee, sal mense daai vleis koop? - Hannelie Sowden



Jy gaan nie weet wat jy koop nie. - Kobus Etsebeth



Oo my jinne, hoop net hulle maak hulle op die regte manier dood nie soos wat op Carte Blanche gewys is nie. Kap hom met die hammer dood. - Hannelie Sowden



Arme donkie, jy moet ook maar verby kom. - Rudolf Basson



Oor die vel. Die vleis moet vir die leeuloop gaan en die aasvoëls. - Jerry Beuked



Oh nee sies, lyk my al wat leef en beef pla die mense. - Naomi van Wyk Eddie



Oor die reën:



Moet nie veralgemeen nie. Baie plekke smag nog na reën. – Sakkie van Niekerk



Dankie Here vir reën om water te voorsien aan Namibië. – Maria van Vuuren



As the waters flow into our nation's dams lets give glory to God and still keep on praying as there is still places in our country that still needs alot of rain lets stand together and pray. – Ferdi Titus



Oneindig baie om voor dankbaar te wees. – Johan Beyer



Dis pragtig om te sien. Desember het dit ons harte gebreek toe ons daar vakansie gehou het. Dit was so droog en alles dood. Die Here se genade is baie groot. – Elize van der Vyver



Dis asemrowend mooi!!!! – Monecia Isaacs



Dae soos hierdie, besef ´n mens hoe KLEIN jy werklik is. – Deon Alcock



Wow, dit is goeie nuus, maar kort nog baie. Ons hoop dit gebeur. – Petro Coetzee



Hoop daar kom nog baie en baie om weer vol te maak. – Annette Randall

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!