Facebook-kommentaar 1 Oktober 2020
Air Nam-werknemers betoog
Ek kan nie help om te glimlag oor hierdie strategiese sakeplan nie. Sover ek verstaan, het die redery nog nooit wins, of wins vir lank gemaak nie. So hierdie sakeplan se oplossing is: gee ons nog geld en dan sal ons oor vyf jaar wins maak. Ek neem aan elke sakeplan voor hierdie een het presies dieselfde gesê. Ek het simpatie met die werkers, niemand wil hul werk verloor nie. Ek dink net nie hierdie aanhou om geld in ‘n vretende gat te gooi, volhoubaar is nie. Dis jammer dat ons hier is. - Gys Burger
AirNam was nog nooit in staat om finansieel onafhanklik te wees nie en sal ook nooit. Dis 'n bodemlose put. Ons betaal vir 'n beeld en sal so voortdoen vir die res van AirNam se voortbestaan! - Koos Theron
Suurlemoene dans-dans verkoop
Groot handeklap vir julle, Junias, Michael en ander. Ek glimlag breed oor die hoërgraad Afrikaans wat julle gooi. ‘n Goeie plan wat julle uitgedink het. Verkoop liewer suurlemoene as om ledig te wees en die duiwel se oorkussing te raak! - Shamukweni Topopi
Kyk, die kêrels doen die regte ding. 'n Gimmick, backed up by attitude. Ek koop elke keer as ek verby jaag. - Johan Badenhorst
WOW pragtige voorbeeld. Waar ‘n wil is is ‘n weg. - Benita Dippenaar Delport
As ek die naweek afkom, sal ek beslis stop. - Chinein de Klerk
Well done! Ek het julle ook al gesien dans en sal verseker volgende keer daar stop. Ons het baie meer sulke positiewe stories nodig, veral in hierdie slegte tyd. - Petra van Wyk Coetzee
Dit is voorwaar n voorreg om besigheid met jou te doen, Junius. Jy gee ons hoop vir ons toekoms en jong mense soos jy wat uit niks iets doen. Jy kan enige tyd weer suurlemoene kom haal by ons. - Ilse Marais
Man, sommer trots om te sê so moet ons Namibiërs mekaar ondersteun en help. Daai suurlemoene is nou eers lekker. Sterkte, mag jy nog wavragte vol verkoop. - Sonja Lubbe De Jager
So proud of you, Namibians! - Stella Hollander
Man, when I saw this, I was so amazed. Gave them a thumbs up when I drove past. Thinking out of the box. Will stop and buy when I pass. Good stuff young entrepreneurs! - Daphne Martin
Koop maar gerus by hulle. Ons het laas Saterdag N$300 s’n gekoop en lekker suurlemoensappies gemaak. Die suurlemoene is lekker en ook nie duur nie. - Steffanie de Klerk Bester
Excellent marketing team! I mean, selling lemons like sweet cakes isn't a trivial task! - Stefan Theron
May God bless this project. - Helga Grunschloss de Villiers
Awesome. God Bless Namibia! - Cheryl Kahambea
Well done. Julle maak al die hardwerkende mense trots. - Juan Visser
Geen suur gesigte nie! Mooi so. - Steve Handura
Well done guys. Ons sal beslis stop by julle. - Nico En Mirna Oberholzer
Fantasties om dit te sien! Good luck, kom sommer Swakop toe ook! - Sharon Bezuidenhout
Very friendly guys. - Cynthia Bock
Love it!!! - Sonia Henn Stassen
Voorspoed vir julle. Welgedaan. - Ansie Pool
Waar daar ‘n wil is, is ‘n weg! - Bianca Fourie Coetzee
Kom asb kus toe ook. - Yvette Van Wyk
Kom verkoop ook in Otjwarongo asb. - Rita Chisanda
Mooi so Junius. - Elsie Fourie
My dogtertjie is mal oor hulle. Sy het selfs al ‘n lemonadeliedjie opgemaak vir hulle. - Jane Beukes
Wonderful. An honour to buy local from you guys. - Cerina van Rensburg
Enige werk is ‘n edel werk. Julle maak ons klein besighede so trots op julle. - Jean Louw
Hulle dans letterlik die hele tyd. Dis awesome om dit te sien. - Chantell Mostert
Soveel geesdrif. - Irene En Jacques Spangenberg
Goed jongmanne. Aanhouer wen. - Andre Ockhuizen
Wonderlike storie. - Luna de Villiers
Why I love my country. - Jojo Jojo

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie