Facebook-kommentaar 12 Januarie 2021
Rekening van N$151 000 bly toe ‘jakkals’ gly
Hy het by ons gehuur op maand- tot maandbasis. Tyd betaal en toe nie verder. Weier om uit te gaan en ook nie betaal. Hof toe en baie kostes later is hy uit en nou sit ons met diefstalskade, goed wat opgemors is en sy agterstallige skuld asook regskostes. - Ronelle Minders
Ronelle Minders, neem beslag op sy kar deur 'n prokureur. Jy het mos bewys van die hof. - Hester Delport Kotze
Hy het niks. Nie eens n kar. - Ronelle Minders
Johhhhh, mens kry gewentenlose mense. - Sylvia Markgeaaf
Dis 'n aardige bedrag daai. Dan het hy seker ook 'n glipperige tong want geen mens gaan jou toelaat om so sonder betaling of deposit te bly nie. Maar die jakkals is nou in die regte plek waar hy vry losies ontvang, maar nou wonder ek waar die gesin rondhang?- Bernadette Gaeses
As borgtog geweier is hoe moet hy nou geld generate om te betaal? So as hy n boete kry sal dit seker N$10 000 wees, so wat ‘n bargain. - Tony Daniel
Nou kan hy gratis bly in die GRN Hotel. Wat n bargain. - Franz VernonMuller
Mense, nê! What was he thinking? - Maruis van Wyk
Sliding Fox. - Bianca Katlego Dax
Nou is almal mos 'n gastehiuseienaar met ‘n opinie van hoe deposito’s en betalings gedoen moet word! - David Botha
Tronk toe met hom. - Tyrone Tholkes
Dit gebeur daagliks, hoop hul betaal net, want dit is 'n groot verlies as dit net gelos word. Maar ja, sal 'n uitgerekte saak raak. - Karla Reimann
Skelm, skandelik. - Hannes Swanepoel
As dit reën, moet jy ski
Mooi sooo. - Yvonne Zwart
JJ Tromp, can I please have your autograph? #famous #goingviral. - Bianca van der Westhuizen
Handsomely done, JJ Tromp! - Aidan RB Mautschke
As mens ookie water gewoond is nie. - Mariette Ferreira Kraak
Geniet dit. - Irene En Jacques Spangenberg
Lekker. - Des Rooi
See...we aren't used to these heavy rainfalls. - Anja Pinto
‘Ons soek grond’
Ek wil ook grond hê en 'n free education en 'n huis en 'n kar en 'n job met werkers en free airtime. Yay! - Mauritz Slabbert
Ek soek ook grond! Ek is 'n enkelmamma wat geen onderhoud kry. Ek is ook geregtig op 'n gratis huis! - Esmarie Swiegers
Ek wil grond he, en 'n werk ook asb. - Sharmain Wheal
Job het ‘n moerse job wat vir hom wag. - Norman D Bester
Ek soek ook as daar uitgedeel word. Die ouens se mos hul huur nou lank genoeg. Ek huur ook nou lank genoeg. - Junior Bruwer
Wat het geword van veilige afstande? Hier drom almal saam meer as 50. - Irene En Jacques Spangenberg
Beloftes maak skuld! - Connie Viljoen

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie