Facebook vir 1 Februarie 2022
"...melkkoei geword."
Brandstofpryse styg weer volgende week
Later werk mense nt vr petrol. – Ludene Yon
Hulle hou ook nie op ry nie. Ongelukke aan die orde van die dag. Die fat cats kry 'n toelaag, wat hulle nie kan gebruik nie. Hulle ry met lanie regerings motors. – Johan Theron
Brandstof het die melkkoei geword. Vinnigste manier om vondse te bekom. So die een wat 'n voertuig ry "voer" die staat. Nou gaan alle goedere se pryse op MAAR as die brandstof pryse daal dan daal die pryse van goedere nie. Die mens se honger na geld sal nooit stop nie. – Hannes Botha
Hulle skop ons nou, terwyl ons lê! – Marti Ouwencamp Skrypzeck
Ons moet maar terug na die donkiekarre. – Irene en Jacques Spangenberg
So nou moet ons weer Namcor Service Stasies betaal, belaglik. Als gaan op , land se mense bly verarm. – Peter Baron Van Ginkel
Binnelandse sake trek
Nou kan ‘n mens vir die volgende 2 maande niks by hulle uitrig nie, want hulle is nog nie klaar getrek nie. – Nieuwoudt Boshoff
Doodreg, en alles is nog in bokse. En daar gaan dit bly. – Ina Kotze
Hahaha ja presies wat ek ook gedink het!! Wonder hoeveel belangrike dokumente gaan wegraak in die proses. – Monja Vermaak
So we can go here for the new ID as well? – Brenda Feris
Og. En daar gaan my kanse om my ID te kry voor maandeinde. – Hans Strydom
Jy sal nou lewenslank wag. Daai hele goed raak nou deurmekar daar is mos nie orde nie. – Anna Mouton
.....en die sink huisie word meer. – Connie Meissner
Ek hoop hulle sal meer vriendelik en ordentlik wees en nie maak asof hulle jou ‘n guns doen nie. – Malinda Nel
Wat help ‘n nuwe gebou, maar die lus vir werk ontbreek nog steeds? – Christine Kruger
Hoop die diens word ook vernuwe en verbeter om in te pas by die mooi, nuwe gebou. – Christa Joubert
Gelukkig is daar genoeg skole vir al die kinders, en die hospitale is in ‘n puik toestand. – Caz Roodt
Covid-19 sterftes
Niks wat jou natuurlike Gode-gegewe imuunstelse nie kan hanteer nie, maak seker jy versterk jou liggaam met mutivitamiene en vars gesonde kos. Hoef nie te vrees nie. – Eugene van Wyk
Those people that have compromised immune systems/underlying conditions do not have this luxury. Healthy food and vitamins is not an option. Faith can take you far, but God helps those who helps themselves. – Feli Krö

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie