Facebook vir 11 Januarie 2022
Onderwys voor groot uitdagings
Elke jaar dieselfde probleem. . . En niks word gedoen. Ons het meer skole nodig. – Esmarie Swiegers
Is waar. Die kinders het geen begrip van wiskunde nie. Hulle word 'n gebroke Engels geleer om in hulle moedertaal se plek te praat and that's it. Daar is niks meer nie. – Annelize Ebersöhn Strydom
As a teacher I do testify to this. However it's not easy within these classes. Some of us are still under tents with 40 plus learners. There are scores of unemployed teachers and floods of learners. They should build more schools! – Genoviva David
Ag sy praat nonsens. Elke jaar is daar tot 4 000 kinders wat nie plek kry nie. . . En ek verbeel my dis net Khomas! Ons werkers se kinders is tot 50 in 'n klas. En word maar net elke jaar deurgesit. Tydens die lockdown het ek gesit met twee graad 8 seuns van die werkers, en probeer om hulle net te leer wat die verskil tussen plus en maal is. Dis waar ons moes begin! En, toe die 2 maal tafel! Na 2 maande was ons nog nie eers deur die werk vd eerste kwartaal nie. Mense, ons kinders word vir die wolwe gegooi en niemand gee om nie! – Helene Lientjie Brink
Die kinders het dan nie eens handboeke vir graad 10 nie. Hoe is dit moontlik om skool te hou sonder dat die kinders handboeke het nie. Sy put die ouers baie uit om te sorg vir handboeke as daar nie boeke is nie. O wee my! – Anita Maritz
Sanet Steenkamp, hoekom word die leerlinge by Suiderhof-skool nog steeds onderwerp aan n rotasie stelsel/1week af, 1week aan, die argument rondom covid maak nie meer sin, ons kinders word geweldig te na gekom hierdeur, terwyl alle ander skole ingeligte besluite neem hieromtrent ,en alle kinders voltyds onderig word. Die tyd het nou aangebreek dat ons met covid moet saamleef, en die kinders se opvoeding n prioriteit maak. – James Bonding
Of rotasies gedoen word of nie, word intern besluit. Skoolhoofde is gesê dat bestuur van skole eie diskresie moet gebruik rondom die besluit van rotasies. Net die skool se bestuur kan hierdie probleem spreek. – Christine Holder
Dit totaal en al 'n gemors, want met 40+ kinders in 'n klas sal dit nooit werk, want ons gaan maar net om 'n salaris te verdien. Daar is nie meer 'n passie vir wat ons doen nie. Dit is die gemors wat ons as ouers mee sit wat nie privaat skole kan bekostig nie. Ek hoop van harte daar word 'n oplossing gekry. – Vivills Van Wyk
Dis rêrig baie moeilik om 'n passie te behou as mens soos jy sê met 40+ kinders in jou klas sit. Baie van daai kinders is nie eers reg om in daai klas/graad te wees nie, maar dit moet net aanvaar word en dit is die onnie se probleem. So nou sit jy met kiddies wat nie op standaard is nie jy moet hulle op standaard kry, jy moet al die werk behandel wat die sillabus verwag en dan is daar rêrig baie ouers wat net geen hulp aanbied of eers die moeite doen om te kyk of die kiddies hulle huiswerk doen nie. - Jaqi Haensel
Elke jaar dieselfde opskrif. . . "Onderwys voor uitdagings". . . nou beginne doen iets aan die saak. Nee rêrig, en wie ly daaronder, die onderwysers en kinders, jaar na jaar. – Reynette Besser
Hulle worry mos niks, hul kinders by duur privaat skole, gee niks om vir arme onderwyser en leerders nie. Wanneer sal daar ooit ge kyk word om skole te begin bou? Wanneer, seker eers in Vision 2030. - Jasmine Cloete

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie