Facebook vir 11 November 2021
Facebook vir 11 November 2021

Facebook vir 11 November 2021

Mandy Rittmann
“Gobabis het nou sy eie bababoks:”

What a good way to safe a baby's life. Be an example for SA. – Marianna Brandt-Whitenburgh

I wish I could foster one baby. – Alida Isaacks

Love you guyz. As ek my eie huis gehad het dan sou ek ook dit gedoen het. – Damian-Celes Markgraaf

“Fishcor word misverstaan:”

Ek misverstaan hulle ook want toe die mense werk verloor en honger gelei het, kinders skool verlaat het om na hulle families te kyk, het Fisrot nie misverstaan nie. – Lilian Blaauw

Vir sommige, is lieg en bedrieg reg! Vat 'n ander man se goed, steel, is ook OK. Vir sommige is dit sonde! – Anita Bester

Award winning for joke of the year. – Lourens Du Plesses

“Minimum intreeloon met 18% verhoog:”

Namibiër pensioenarisse kry maar R1300 en op dorp moet hulle alles self betaal, kry nie verniet verblyf, water, krag of vleis, soos op plase nie. – Erina Strauss

Ek daag enige gesin uit om daarvan te lewe...geen wonder die werkers jag so onwettig op plase. – Fatima Chaveiro

Is hulle mal? Ons wat plaaswerkers moet betaal se salaris verhoog met 3%. Hulle sal self daai werkers werk moet gee, want dit beteken ons sal hul moet laat gaan. – Andelene Eksteen

Die mense raak mal. Ek weet mense verdien om verhogings te kry. Maar na die droogte? Watter commercial boer het soveel geld elke maand? Hulle koop dan nou eers diere om weer van voor te begin. – Anna Kastoor

Plaasboere? Los hulle af, reeds grootskade gekry met veldbrande. – Linda Scheepers

Kyk, as als so verhoog, kan die pensioen maar ook ‘n slag verhoog word. Hulle maak dat die boere net al minder werkers aanhou, so die dorpe raak net al hoe voller en diefstal al hoe groter. – Miemie Laubscher

Ek sal hulle graag dit betaal, baie graag. My mense verdien 3 500 plus kos en Tango en twak. Miskien moet ek slag die wet gehoorsaam. - Chris Burger

Ons plaaswerkers kry lankal baie meer as dit want geen mens kan van dit leef nie. Dis net menslik om na jou mense om te sien wat elke dag jou werk vir jou ligter maak. Dis net logies! – Madele Koen

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!