Facebook vir 15 Junie 2016
Facebook vir 15 Junie 2016

Facebook vir 15 Junie 2016

Ronelle Rademeyer
Dit was nou die deurbraak Welwitschias! Mooi so. - Jennifer van den Heever

So maak mens . . . Geluk manne. - Wally en Liz Bredenhann

Thanks Namibia, you’ve made my day in Cape Town, South Africa. It was a bad day at work for all South Africans ’cause all Bok teams lost: SA-A, Springboks and u20 Baby Boks. Even the Proteas lost against Australia. Wasn’t a great weekend of sport for our nation. I wish you all the best ’cause you’re my other team I love. We’re all #African! Best of luck to Namibian Rugby and bring the Cup. Theuns Kotze, I’m a Bolander and I know you can do it mate. Good win coming from behind and 100% record for Kotze! - Denzil Jonathan

Well done boys. Trots op julle. Goeie manier om 50 toetse te vier, Tinus Du Plessis - Leon Diedericks

1ste oorwinning in a baie baie lang tyd. Awsome stuff manne! - Hein Heydenrych

Om in ’n kavalkade te ry en die staatsamptenare te beskerm, is ­verstaanbaar, alhoewel hoogs onwaarskynlik dat hul lewens in gevaar is. Maar om vinniger as die spoedgrens, en telke male in die aankomende verkeer se baan te jaag, is belaglik. En daarin lê die probleem wat die publiek ondervind. - Morné du Plessis

Wel, daar sal sekerlik gekyk moet word dat verkeersreëls nie oortree word deur die kavalkade nie. Eerder verkeersreëls gehoorsaam en sodoende niemand se lewe in gevaar stel nie. - Alet Taljaard

Jammer dat geen klagte die twee (babas) se lewe gaan terug bring nie, maar iewers moet iets gedoen word om die skuldiges laat besef dat hul werk nie net ’n werk is nie, maar ’n roeping. Hulle moet lewens red en nie moor nie. Hulle twee kon moont­lik ook ’n president in die toekoms gewees het. - Nico Coetzee

Een van my dame werkers het binne 3 jaar ook twee babas in ’n Windhoekse hospitaal verloor. Dit het haar hart gebreek. En sy is so bang vir hospitale. Dit gebeur baie meer as wat ons dink. Ek dink nie die staatshospitale is op standaard met hul dokters en verpleegsters nie. - Sanet Lambrechts

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!