Facebook vir 16 November 2021
“Minstens vyf die naweek verkrag:”
Dis dié dat ons land so vol is van verwaarlose kinders, word groot, volwassenes, sonder opvoeding, maak geen sukses van sy/haar skoolloopbaan nie. . . want hy/sy het nie 'n pa of het in 'n behoorlike ouerhuis grootgeword nie. Hulle word 'n las vir die lewe en 'n las vir die regering en las vir die belastingbetaler. – Anita Bester
Waar is die welsyn? Hulle bestaan net op die payroll. Is dit nie waarvoor hulle daar is nie? Verstaan nou nie hoe die verwaarlose kinders nou kamma 'n las vir die regering kan wees nie? Nevermind die belastingbetaler. – Norman D Bester
Oorbevolking. Oe eh eh! Daar is nie werk of toekoms vir almal nie. – Estie D'auth Nolte
Onse vroue en kinders is nie veilig nie, nie eens mans nie. Sekere goed sal in plek moet gesit word, moeilike besluite as ons onse geliefdes wil beskerm. – Hardley Vries
Begin dissipline in die huis en skole terug, leer kinders ordentlike godsdiens en boesem respek by kinders in, dan sal die soort van ding baie afneem. As daar dan nog sulke dinge gebeur, tree drasties op. Haal die selfone, rekenaars, TV's en sagte beddens en lekker etes uit die tronke. – Rosemary Niemand
Gideon Nasilowski durf 7,5 km vanaf Robbeneiland na Bloubergstrand aan:
I like this guy, trying and doing everything. I first saw him packing bags at Game as a kid. Then I saw him on the Afrikaans Idols, Paralympics, etc. – Daniel Herselman
Hy bly 'n WENNER. – Marietjie Burger
Ag, hy is 'n yster. – Gerda Delarey de Klerk
Nog steeds 'n great poging. Well done Gideon Nasilowski. – Annelene Van Heerden Grunschloss
“Armas Shivute palm Sotigui in:”
Ten spyte van die Covid-19 het Namibië die jaar sy naam hoog laat wapper met die verskeie toekennings wat die Namibiërs ontvang het. Congrats! – Renate Karises
Trots! Geluk met hierdie pragtige prestasie. – Rolf Hansen
Fantasties, dit is nou goeie nuus. Baie geluk my vriend. Jy verdien dit. Voorwaar 'n baie goeie akteur. – Severius Majiedt

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie