Facebook vir 16 Oktober 2019
Time for a proper upgrade of that airport. Air bridges (as in any other major airport in the world) leading straight from the plane to the terminal building. This walking around the aprons (with dozens of employed securities along the route) is a national embarrassment and, as we see now, a danger too. - Robin Tyson
The nature of a human is to criticise. But learn to critique the right way. Air Namibia's objective is to bring you from A-B safely. As a passenger disembark - he/she is no longer the responsibility of the airline but the airport handling agents. In some cases it is still the airline as a company but this is not one of those cases. Air Namibia bearly has money you think they can afford Passenger Aid Units (PAU) s as they are called? Another point it's called an accident for a reason. It can happen to anyone, even if equipment is properly maintained. So take a look in the mirror if you have nothing positive to say that says something about the type of person you are. - Marshallino Coetzee
Ai erg, kan die personeel wat daar werk nie elke dag kyk of alle toerusting werk nie. Dis nou die 1ste keer wat so iets gebeur daar by lughawe. Ons het baie jare daar gebly. Sterkte vir almal wat nog in hospitaal is. Bly hulle almal het oorleef. Al die passasiers wat seer gekry het, stel ‘n eis in teen lughawe-owerheid. - Ina Mostert
Sê net dankie vir lewens wat gespaar is, kon soveel anders gewees het. . . - Sheila October Benade
Kry die beste advokaat en vat die hoofpersoneel se bonusse en perks en ook nog. - Nick Retief
Sò val alles uitmekaar. . . Geen geld, geen onderhoud, geen opgeleide personeel met insig. - Llewellyn Anthony
Ek het al baie keer van Kaapstad-lughawe na Windhoek toe gevlieg met Air Namibia. Altyd goeie diens gekry. Nog nooit van so ‘n ongeluk gehoor nie. Sterkte vir almal. - Sue Visser
Nampapwe-lugvaart het waaragtig dit reggekry om laer as 'n F- op die rapportjie te kry (en dit in die Spesiale Nuwe Nam-klassie waar ons al jare lank anderpad kyk en nie meer so streng merk nie.) - Daniel Claasen
Hierdie was nie Air Nam se fout. - Hein Coetzer
It is not Air Namibias fault. Maintenance on all airport equipment, building etc is the responsibility of Namibia Airports Company. Watch the news in the next fews days. The airport will be downgraded again because of saftey issues. This is a very, very serious incident. Just hope airport will not be closed due to this accident. - Ursula Uschi Wiese
Sjoe, vlieg volgende week met hulle, hoop ek kom heel daar uit. - Francois Beets
Sulke goed gebeur omdat niks onderhou word nie. Niks word na gekyk nie. As daar maar net minder gesteel word! Sterkte aan almal wat seer gekry het. - Sabine Derks
Hosea Kutako international lughawe het ‘n upgrade nodig! Voor daar eers ‘n nuwe lughawegebou word, behalwe die veiligaspek. Van die papierrolletjie wat parking ticket druk wat altyd op is en net een van die twee masjiene werk, tot netheid buite die lughawe. In die tuin lê plastic en vuilgoed, skande vir besoekers om dit so te sien, embarrassing vir my met toeriste. Meer vuilgoeddromme asb. - Elizabeth van der Merwe
Dis baie tragies vir die mense, ek ken die tannie wie se been geamputeer is. Hoop die saak word behoorlik ondersoek, so kan dit nie aangaan. - Petra Grove

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie