Facebook vir 17 Desember 2019
“Vlugtelinge stroom na Namibië”:
SA se grense is mos oopgestel deur politici omdat hulle in daardie lande kon wegkruip. Hulle het nie rekenskap gehou daarmee dat die plaaslike bevolking nie daarmee saamstem nie.
Nou vlug hulle weer iewers anders heen, sonder die nodige dokumente. Die wat kon het op vliegtuie geklim en huis toe gegaan. Weet nie wie vir die kaartjies betaal het nie. – Benitha Badenhorst
Gaan kyk bietjie hoe lyk dit op Osire, grootste kriminele nes! - Sylvia Janbey
Zimbabwe het duisende wat in aantog is, want die land smaak nie lekker sonder kos nie. Twee mense het in die Kavango uit die wato geval en voordat hulle gered kon word, het hulle 'n krokodil gevang en begin eet. Vreeslik om grondhonger te wees en dan te sterf van die honger. Hoe onnosel is die daad van enige korrupsie om permanente skade aan 'n land met geskepte hongersnood te verdien. Ai, ai, vraatsug is 'n ramp! - Freddie Kotze
Asb stuur hul terug na land van herkoms. Ons land kan dit dood eenvoudig nie bekostig nie. - Mundi Labuschagne
Osire . . . terwyl die President in Bahamas is met vakansie kan hulle mos in Staatshuis gaan vertoef tot 14 Februarie wanneer hy terug is! - Hannes Üschgazhnér Brandt
Stuur hul terug! - Estie D'auth Nolte
Stop dit onmiddellik! - Handelene Deysel
Bid net dat dit nie kriminele is nie. Og, die wereld nè. Niemand kan 'n mens deesdae vertrou. - Sophia Stephanus
Hulle ken net baklei om alles reg te kry, vamoosh please. - Sophy Platt
Goodbaai. Ons het genoeg probleme vir nou, kan nie nog met julle opgeskeep sit nie. - Nicolene Beeth Kautjituavi
Hier kom ons drama! - Amy Van Zyl
Julius Malema sal vir hulle grond gee en huisves. - Henry Bisschoff
“Borgtog vir dronkbestuur nou N$8 000”:
As hulle nie hoor nie moet hulle voel. Geen simpatie met mens wat drink en bestuur nie. – Corrie van den Heever
Is dit Gazetted, of sal almal weer van dit los kom met die regte lawyer en argument angle? - Junine Fernandez
The higher the amount, the higher the police bribe. - Edwin Dennis Beukes
Dit is nodig. - Ina Louw
Daai lyk nie soos The Dogg se hande nie. Hy was mos eerste gewees! - Hannes Üschgazhnér Brandt
Wag hier kom 'n ding of 10. - Sylvia Brand
Nog te min 15 000 sal ok wees. - William Gray
Is dit in die Gazette gewysig? - Sussie Maritz

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie