Facebook vir 18 September 2020
Fort val op Otjimbingwe
Ek is te geskok om iets te sê. Is ons mense regtig so verveeld dat hulle niks anders het om te doen as om af te breek nie? Dit is tragies as inwoners van 'n streek nie die geskiedkundige belang van eiendom of voorwerpe in hulle gebied kan raaksien en waardeer nie. Dit is reeds die tweede geval van vernietiging van iets van historiese belang op Otjimbingwe. Pateties. - Johan Beyers
Daai mense sien hoe ons regering maak en doen dan maar presies dieselfde. - Flippie Liebenberg
Motto: Moor, Steel en Plunder. - Petra Justus
Ek vind dit tragies, maar nie skokkend nie. Otjimbingwe is 'n brandarm vesting. Die mense sukkel om te oorleef, so hoe kan ons verwag dat hulle hoë agting moet hê vir geskiedkundige monumente, daarby nog iets wat nie direk deur hul eie kultuur kom nie. Daai historiese monumente is oorgelaat sonder beskerming. As dit so belangrik is om in stand te hou, moes daar al jare terug ingryping gewees het. Vir die van julle wat al deur Omaruru was, die Franke-toring lyk beroerd. Duidelik gee niemand om oor hierdie monumente nie. So, hul agteruitgang kan ons nie meer verbaas nie. Ek glo ook nie dat die regering veel belang ook het nie. Of ons aanvaar dit, of ons moet iets daaraan doen. Ongelukkig sal dit voortduur solank niemand iets daaraan doen nie. - Gys Burger
Ek stem saam. As die monumente regtig so belangrik was sou iets gedoen was om dit te beskerm. As kind het ek daar skool gegaan en daai toring was maar iets wat ek altyd na skool staan en bewonder het. Ja nee, mense is rêrig arm en sal enige iets doen om brood op die tafel te bring. - Carlo Khatu
Gys Burger, absolutely. - Dietmara Mokaleng
Pateties! Voel niks vir hulself of hul land nie. 2de Suid-Afrika! - Teresa Nel
Teresa Nel, Zimbabwe as dit so bly gaan! - Theresa du Preez
Dis reg laat hulle die ding af gemoer het. Dit bring vir hulle anyway bokkerol op die tafel. Mense vrek van hongerte en julle huil oor 'n ou grot gemors. - Kgositau Reed
Daardie 'ou grot gemors' is snaaks genoeg wat toeriste uit Europa na Namibië laat kom. Hulle hou nogal van geskiedenis. En het die afbreek van daardie 'ou grot gemors' vir enigeen gehelp om nie honger te wees nie? - Johan Beyers
Og our a atsas, some call it otjimbingwe! Very historically place but it's ignored and forget by this Swapo led government. - Jakob Uirab
Dis so hartseerlik Namibia se geskiedenis vernietig word. - Jakob Uirab
Jakob Uirab, it's just a political move to show some action. - Klaus Voigt
Moet ons aanhou om waardes in mense te probeer plant? Ja, of is dit meer belangrik om baie tyd te spaandeer om mense te leer 'n kruisie op 'n stembrief te trek? - Johan Botes Snr.
Die toring is vir toeriste, julle idiote! - Tyrone Tholkes
Covid-19-slenter oopgekrap
Ja en so duur die skelmgeid net voort. - Rene Albrightson
They know about it, because they shared. - Jesantha Hifikua
Skelm Swapo's! - Tyrone Tholkes
Tydens geboorte val baba op haar kop, sterf
Ek stem saam. Dit gaan nie haar baba of geluk bring nie maar hopelik leer die mense verantwoordelikheid. - Annelene Van Heerden Grunschloss
Onbevoegde personeel. Hoeveel hartseer wil hulle nog veroorsaak? - Ina Snyman
Onaanvaarbaar! Ag nee man! In 'n hospitaal! Weet nie hoe lank sy vir die geld gaan wag nie. - Ronel Dereuck
Hoe gebeur dit? - Loraine Coetzee
Gekweste olifantbul van kant gemaak
Probleemdier se moer, man. Daai luiperd in Usakos sal dit nou ook weer moet vergeld. Hy moes waarskynlik ge-“poach” word vir sy vel. - Coetzee Van Zyl
Baie hartseer, ek het ook in 2017 gevra dat die Omarururivier s'n moet verskuif word, maar is ook geskiet. - Sussie Maritz
Hoe stupid kan mense wees? Hul vernietig 'n dier ipv relokasie. Klink my Nam se regering is met so onintelligent soos SA. - Zelda Boshoff
Hulle vind plesier daarin. Hoekom doen hulle nie ook dieselfde met probleem mense soos moordenaars en verkragters nie? - Corrinne van Wyk
Het seker vleis nodig. - Fires Jansen van Vuuren
Nou wat doen ons met die probleemmense? Ek vra maar net. - Obie Trice Mostert
Hoekom moet die diere altyd as die probleem gesien word? - Rupert Jansen van Vuuren
Vir duisende jare het mens en dier in vrede geleef. Nou wat nou? - Brigitte Burger
Ever hear of relocation? After all Namibia is a big country. - Steffi Kaspari Ehmke
Ongelukkig dring die mens hulle natuurlike habitat binne, verwoes hulle habitat, dan moet die dier die prys betaal. - Esther Van der Merwe
Lekker nou kan ons weer sy tande steel soos alles in Namibië gesteel word. Wat soek die mense in hulle territory? - Chrisna Horn
Dit is mos ONS mense wat die natuurlike omgewing van wilde diere wegvat! Oorbevolking is die groot probleem en nie die wilde diere nie! - Anita Maier
Baie mense soos verkragters, diewe en moordenaars is erger as diere en julle mag leef. - Louise Reid
Hule sal nog als doodmaak tot daar niks oor is nie. - Lorenzo Mario
Hartseer. - Lilian Duplessis
SA beweeg Sondag na vlak 1
Goeie nuus, dis tyd dat dinge na normaal begin terugkeer. - Rene Albrightson
Oom C begin raak menslik. - Hannes Üschgazhnér Brandt
Best news ever. Dankie, Oom C. - Marianne Valdez Abrahams
Iets gesê van landsgrense? - Erina Strauss
Boabab: 'Investments safe,” says GIPF
They are gambling with our retirement money again! - Stella Hollander
Stella Hollander, Gambling ? I'd say it's blatant theft. - Thomas Tomasi
Thomas Tomasi, I won't forget the bancrupt ostrich farm near Mariental and the bancrupt abattoir at Gobabis where our money was apparently also invested!!! - Stella Hollander
What a joke. Where is the other stolen money? - Toy Dorfling
Please let the money be safe. - Randall Debruin
Oh dear. We all recall that the missing N$660 million was also invested via a SPV called the Development Capital Portfolio. - John Grobler

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie